Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Driftwood

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Craig P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Everything you need in walking distance. Was a pleasure to park the car and not having to drive for essentials. Walks on the promenade was really a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandè
3 Driftwood
Thank you for the feedback Craig. We are so glad you enjoyed 3 Driftwood's central beachfront location. What a joy to have the beach, promenade, restaurants and stores all within walking distance. We look forward to welcoming you back to 3 Driftwood again soon.

Pieter S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Uitstekend. Sal definitief weer van Driftwood 3 gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandè
3 Driftwood
Baie dankie vir die kompliment. Dit was vir ons 'n voorreg om julle lieflike gesin te kon akkommodeer. Ons sien uit om julle weer by 3 Driftwood te verwelkom in die nabye toekoms. Baie seën vir julle. Yolande

Wilna T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Alles wat ons in 'n seevakansie soek. Die woonstel is baie gerieflik en mooi. Alles wat ons nodig het. Wat jy op die fotos sien is wat jy kry. Die tennisbaan was 'n bonus. Restaurante en Spar is loopafstand. En dan hoor jy die see, sien die see en ruik die see die heeltyd. Ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandè
3 Driftwood
Baie dankie vir julle positiewe- en opbouende terugvoer ten opsige van 3 Driftwood. Dit is altyd aangenaam om te hoor van ons kliënte se heerlike vakansies en wegbreke in ons strandfronteenheid. Ons is bly julle het die tennisbaan sowel as die ideale ligging van die woonstel geniet. Ons sien uit om julle sommer weer gou in die nabye toekoms te verwelkom by 3 Driftwood. Alle seën vir julle.

Pierre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Luuks. Gerieflik. Goed geleë. Goeie en vriendelike diens. Ons het lekker gerus, met alles wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2020

Excellent stay and will return! The perfect location for young families with direct access to the beach and rockpools. The house was very clean and decor really well designed. The unit has all the facilities you would require for an easy and comfortable stay. We will be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gayle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Gerieflike plek. Ons wil graag weer 3 Driftwood besoek. Die instansie is gerieflik geleë en die eienaar, bestuurder en helper is uiters behulpsaam. Hulle warmheid moedig jou regtig aan om terug te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandè
3 Driftwood
Dear Gayle, Thank you very much for your kind words, we really appreciate it that you took the time to give us your feedback. We strive to give our guests a friendly welcome and it gives us great pleasure showing them around our beautiful beachfront apartment. We are thrilled your time was so amazing as we endeavor to go above and beyond to ensure our guests have a memorable experience. It is not surprising that Charlotte and Thandi took such wonderful care of you and made you feel valued. They are very important members of our team. We look forward to hosting you in November again for another fantastic experience. Blessings. Yolandè 3 Driftwood

Chantell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Die verblyf was fantasties. Was baie ontspannend, vriendelike diens, asemrowend uitsig. Kinders het dit geniet om op grasperk te baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Wonderlik. Baie pragtig, maklike toegang tot die strand. Die eenheid was silwerskoon met alles van die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

Reg op die see. Baie goed geleë. Mooi netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isle S
Lang verblyf
4.6
Des 2019

Ons bly altyd baie lekker hier, kan nie wag om weer terug te gaan nie. Ons beveel altyd 3 Driftwood vir ons vriende en familie aan. Dit is lekker naby die strand en restaurante. Die kliëntediens is uitstekend. Die woonstel is mooi en netjies. Dit is ons gunstelingplekkie weg van die huis.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolandè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg 56b, Driftwood 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46ef6d2cec4a00219f17a525974dfda04247a162815e0475728e22cb677a3ed4e362ef566fb7e873be5e5fc5f3317e8f584d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 995 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 56b Compensation Beach Road Driftwood 3 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.540682160343 31.218582093716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang