Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Manhattan on Coral

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 100, Manhattan 3, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3 Manhattan on Coral is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is gerieflik naby groot besienswaardighede en geriewe geleë, wat dit die ideale basis maak vir beide ontspannings- en sakereisigers.

Die kontemporêre woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Boonop het die woonstel 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die woonstel maak oop op 'n balkon met 'n buite-etenstafel waar gaste buite-etes kan geniet.

Gaste kan rustig stap na die nabygeleë strand, 'n gewilde plek vir vlieërbranderry en ander watersport. Die omliggende area bied ook 'n verskeidenheid restaurante, kafees en winkels, wat gaste oorgenoeg opsies vir eet en vermaak bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Coral-weg 100, Manhattan 3, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 100, Manhattan 3, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32feefe7003da69c18f5a8ce6dd3ba2fe889f89207580c36aaa8d250e37ac121852c536f90589a913df3e041b73b2188edf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 100 Coral Road 3 Manhattan 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8089336 18.4700071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang