Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Palms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Erna B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustige, veilig en bekostigbaar. Heerlike rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Dankie, julle was super gaste.

Franscois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great! The stay was awesome and close to everything. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Exceptional, amazing, safe and comfortable. 3 Palms is a little paradise on its own. The hosts were exceptionally amazing and welcomed our fur babies and parrot with open arms. The place was very cosy and comfortable. All our needs were taken care of. I highly recommend this little haven surrounded by beautiful plants and mosaic creations done by the host herself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Thank you, Michelle. Your review is highly appreciated and it was nice having you here.

Sonja V
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier, sal weer daar kuier. Oom and Tannie is dierbare mense. Laat jou voel soos familie. Netjies, loop afstand vanaf see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Julle was lekker gaste en het die woonstel pragtig netjies agtergelaat. Dankie.

Monique K
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Juweel naby die strand. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel vir enige iemand. Dit is stunning daarso, die verwagting is presies. Dit is rustig en gemaklik, dit voel net tuis. Die gasvryheid en verwelkoming is uitstekend. Die plekkie is baie netjies en mooi. Die plekkie is puik ingerig en alles is daar wat jy dalk nodig kan hê. Naby die see. Naby winkeltjies. Naby eetplekke. Die plekkie is stap afstand van 'n baie lekker swemstrand waar ons meestal ons sonnige dae spandeer het. Wil net namens ons almal wat by die plekkie gebly het baie dankie sê. Dit was die lekkerste wegbreek wat ons gehad het in 'n baie lang tyd. Ons maak definitief weer so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Baie dankie, Monique Kotze, julle was goeie gaste en dit was aangenaam om julle hier te gehad het.

Zirkea V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Oom Willie en tannie Martie is wonderlike en dierbare mense wat altyd seker gemaak het. Fantastiese vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Baie dankie

Martin H
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Lekker geble, en sal dit weer doen as die geleentheid kom. Ek was daar omdat ek 'n rustige naweek wou hê, en ek het dit ook gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Bly om te hoor.

Xavier H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Fantasties gewees. Dit was rerag baie lekker en die gasheer en sy vrou het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Bly julle het dit geniet.

Douglas M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Very pleasant stay. Nice friendly couple. The unit has all that is needed. They change the towels daily and install WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Thank you Douglas, but the WiFi was not installed.

Barbara A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Nice start to our vacation. We enjoyed our stay at 3 Palms. The owners were friendly, helpful and made us feel welcome. The beach is within walking distance and the area felt safe. We highly recommend this property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
3 Palms
Thank you so much. It was nice having you here.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R590
R590 R472
per nag (plek vir 5)
Vanaf R590
R590 R472
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stasieweg 31, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015bff2bedf96e467fea54e22c7c576ef335485d86c53ec38406ac53850b0905fb43024699223cc3a096b5ae79dc3ec88fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590 nouVanaf R472 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 31 Station Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.6666821 30.5074658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang