Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 Chakas Cove

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir 30 Chakas Cove
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Stella U - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella U

A wonderful stay - and right on the ocean! What a view!

The only negative is that on both our stays at 30 Chakas Cove, a group of people meet at the public ablutions on a Saturday and Sunday, and drink alcohol in public, and then become quite rowdy. Maybe have this checked - it could put people off staying there. They do leave before dark, though.

30 Chakas Cove se terugvoer

Thank you for the feedback. At least the people cannot enter the premises. It is a public space and we can only put in a suggestion to the council.

30 Chakas Cove
Sakkie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie J

Pragtige plek met die mooiste uitsig!

Fantastiese plek! Sal enige tyd weer wil besoek!

30 Chakas Cove se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Sakkie. Ons sien uit na jou volgende bespreking.

30 Chakas Cove
Ricus N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus N

Fantastiese ligging en waarde vir geld.

Die eiendom is net te goed om waar te wees. Jy het Salt-koffiewinkel by jou hek en die see op jou stoep. Die eenheid is baie goed toegerus en netheid is 'n duidelike prioriteit vir die agente. Rerig nie 'n enkele ding fout met die eenheid nie.

30 Chakas Cove se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, die eenheid is n juweel in ons vakansie verhurings sakkie.

30 Chakas Cove
Carol V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V

Lovely, restful, and beautiful apartment.

A lovely stay. Only 1 toilet paper for 7 days/nights for 2 people to share? We found the washing machine and stove a little too complicated and struggled to get them both working. The gate and gate remote were not working well. The verandah floor was flooded as the drain was on the wrong side and water could not flow away. After a long 10-hour journey, the last thing we needed to do was go through that inventory list. Otherwise, all fine and we had a lovely restful stay.

30 Chakas Cove se terugvoer

Thank you for the feedback, Carol. I'm truly sorry about your experience. Please remember that we are not a hotel and only provide a starter pack. As the unit is self-catering, guests are expected to provide for themselves. There was a freak storm the night before your arrival, which is why the patio was wet. You could have waited with the inventory list until the next morning after a good night's rest by the ocean.

30 Chakas Cove
Clifford B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford B

Awesome services and beautiful accommodation.

Will definitely use again.

30 Chakas Cove se terugvoer

Thank you for the feedback, can't wait for your next booking.

30 Chakas Cove
Francois J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Uitstekend.

Perfek vir familie wegbreek.

Maryke V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke V

Pragtige eenheid.

Ons het baie lekker gebly, eenheid is groter as wat die foto's lyk, so dis 'n bonus. Die beskrywing koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer is nie reg nie, dis net 'n dubbelbed.

30 Chakas Cove se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die regstelling sal aan LekkeSlaap verskaf word.

30 Chakas Cove
Elsie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Ons verwagtinge is oortref.

Besonderse eenheid met luukse afwerking en alles wat mens nodig het. Nie oorvol nie, maar prakties. Alles net soos ons dit graag wou hê. Pragtige see-uitsig.

30 Chakas Cove se terugvoer

Baie dankie vir die prys woorde. Ons is baie trots op die eenheid.

30 Chakas Cove
Nick S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Heerlik lekker.

Die woonstel is pragtig en netjies. Die uitsig oor die see is fantasties. Baie lekker gebly en sal weer daar wil bly!

Fiona V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona V

Baie ruim en modern. Baie gerieflik. Uitsig pragtig.

Meer as genoeg spasie vir gesin van 4. Alles wat jy benodig is daar.

Annatjie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B

We had a wonderful time. Accommodation was perfect. Stayed there a few years ago and were determined to go again.

The flat was beautiful. everything modern and very classy. Access to the beach a few steps away. Many thanks to Karen who went out of her way to make sure everything was perfect. Will definitely return there if we have the opportunity.

Johan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Ongelooflike uitsig en baie gerieflik.

Die plek is teen die see met die beste uitsig oor die see. Ruim, skoon en net eenvoudig puik. Eintlik wil ek dit 'n geheim hou sodat dit beskikbaar sal wees as ek weer wil gaan!

Christie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie J

Dit was fantasties om so naby die strand met kinders te bly.

Winkels en wegneemetes is reg oorkant die woonstel blok wat dus vinnige koffies en pizza met kinders vergemaklik.

Marieza V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieza V

Baie lieflike woonstel regoor een van die getypoele.

Perfek vir 'n familie met kinders, net 'n paar tree en jy is op die strand.

30 Chakas Cove se terugvoer

Thank you for the lovely review. The flat is being completely revamped in May so will be even better when you book again

30 Chakas Cove
Louw W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw W

Eenheid is ruim met baie natuurlike lig. Is uiters goed geleë met ideale see en strand uitsig. 'n Lekker wegbreek is ongelukkig bederf deur konstruksiegeraas vanaf eenheid reg langsaan.

Woonstel is modern, smaakvol en afgerond. Moet sê dis eerste keer dat ek 'n stort gebruik het in vakansie-akkommodasie, wat nie lek en water op vloer aan buitekant mors nie. Met aankoms was balkon en gasbraai nie skoon nie. Na oproep na agent, was dit wel spoedig reggestel. Tot groot skok, ongeloof (moet dít nou ons te beurt val?), daarna frustrasie en toe sommer net skuins ge-irriteerdheid, word ons die eerste oggend, onvriendelik begroet deur die konstruksiewerk in die eenheid direk langsaan. Vanaf 08:00 in oggend, tot in die middag, elke weeksdag. Die gehamer en gedreun van kragboor en - beitel was uiters steurend en dit het ons uitsien na rus, stilte en "afskakel" (na lang stresvolle tyd by werk), heeltemal bederf. Tydens die koel, reënerige dae terwyl ons daar was, was daar geen sprake van rus en ontspan binne in die eenheid nie. Ek voel sterk dat kennisgewing van sulke aktiwiteite, deurgegee moet word tydens besprekingsproses (deur plaaslike agente/eienaars?). Indien ek dan wel met bespreking wil voortgaan, is/was dit dan my keuse en kan ek nie daarna kla oor geraas en/of ongemak daardeur veroorsaak nie.

30 Chakas Cove se terugvoer

Good afternoon Louw, thank you for your feedback.

Apologies as both myself and the owner were not aware of any construction in the flat next door. We contacted the Body Corporate, and seems they were also not aware. We normally get informed of any major construction work and can then offer alternative accommodation as we manage about 60 units.

Kind Regards
Karen

30 Chakas Cove
Tielman M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman M

Lekker wegbreek met 'n see-aansig.

Die ligging is fantasties. Die leefarea is ruim en dis baie netjies. Wonderlike badkamers wat onlangs oorgedoen is.

Anton L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L

Everything as expected with a spectacular sea view.

The unit was ready and clean despite us arriving earlier. Whatever the unit lacks is made up by the fantastic view and good location. Thank you Karin for ensuring all our requests were dealt with promptly. The only concern is the shower door that leaks water which could be a slipping hazard. We will definitely visit again.

Bertie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie B

Ons het dit baie geniet, omdat ons op die strand was. Dit was net wat ons wou hê.

Die eenheid is baie sentraal geleë en vir ons behoeftes, was dit perfek. Die uitsig oor die see en strand was lekker. Die omgewing is skoon en behalwe vir die straat, was dit rustig (weet nou nie dit oor die vakansietyd lyk nie). Die enigste klagte is dat die stort lek. Die toilet in die hoofslaapkamer se spoelmeganisme werk nie reg nie. Jy moet die handvatsel optel nadat jy dit gespoel het.

30 Chakas Cove se terugvoer

Good morning Bertie,

Thank you for your feedback, we did send a plumber in to sort out the plumbing issues.
We look forward to you booking with us again, the flat is undergoing a revamp this year and we are very excited about this.

Kind Regards,
Karen von Wielligh

30 Chakas Cove
Franz A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franz A

Very good.

We would rate the unit a 10 if the DStv would be working correctly.

Willem S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Baie rustige atmosfeer met uitstekende uitsig en ligging.

Ons het baie lekker ontspan. Die eenheid het 'n uitstekende ligging met asemrowende uitsig oor die oseaan. Dit is gerieflik naby 'n baie veilige strand, veral vir persone met klein kinders. Uitstekende waarde vir geld.

Janine C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C

A beautiful view. Safe and quiet surroundings. Awesome stay, will definitely be back.

An air conditioner, particularly in the bedrooms would have been appreciated. Toilets should be sanitised with daily clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige uitsig. Veilige en stil omgewing. Fantastiese verblyf, sal beslis terug wees.

'n Lugversorging, veral in die slaapkamers, sou waardeer word. Toilette moet met daaglikse skoonmaak ontsmet word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Roland B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roland B

Lekker, baie mooi uitsig.

Woonstel was nie betyds skoon nie, kon eers 15:30 ingaan, die woonstel nie goed skoon nie, het die volgende dag gebel en gevra hulle moet kom skoonmaak, die kamer stink na urine. Die yskas baie lelik geroes by deur.

Mart V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart V

Alles wat 'n vakansie lekker maak!

Gemeubileer met gemaklike sitplekke, tafels en beddens. Kombuis toegerus met alles wat mens nodig het om self kos te maak. Die beste is die see-uitsig van stoep en die geluid van die branders!

Ella D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

Wow what an awesome stay!

Beautiful views. Apartment was clean, beds comfortable and kitchen very well equipped. Close to shops and restaurants. Out of season very well priced. Will definitely book again.

30 Chakas Cove se terugvoer

Good morning Ella,
Thank you for the wonderful review, we look forward to you booking with us again.
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Wilna D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Mooiste uitsig.

Ons verblyf was baie lekker met die mooiste uitsig oor die see! Ons sal vir seker weer wil kuier.

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeiemiddag Wilna, baie dankie vir die mooi resensie.
Ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek
Vriendelike Groete Karen von Wielligh

30 Chakas Cove
Owen Kevin A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen Kevin A

Very impressed.

Great view, clean, great value for money. Malls within 10 km. Will go back when going to the coast.

30 Chakas Cove se terugvoer

Good afternoon Kevin, thank you for your lovely review. We look forward to you booking with us again.
Kind regards,
Karen von Wielligh

30 Chakas Cove
Wilma P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Awesome place will definitely stay there again.

Awesome and clean and a perfect view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek, sal beslis weer daar bly.

Awesome en skoon en 'n perfekte uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anton C J L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C J L

Fantasties.

Pragtige plek. Mooi oop see-uitsig. Leefareas ruim. Het lekker gekuier. Net jammer van gasbraaier. Nie 'n gasbraaier "fan" nie.

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeienaand Anton, dankie vir die mooi resensie. Ek stem saam, 'n lekker hout vuur bly die beste.
Groete
Karen

30 Chakas Cove
Henriette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B

Was baie lekker en baie mooi uitsig.

Dis 'n baie mooi plek maar die eienaar kan gerus bietjie moeite doen in die woonstel se inhoud van die woonstel.

Rod B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rod B

Lovely apartment with amazing view.

Great location close to beach with lots to do near by. Gasbraai was nice to have, but instructions on how to light it should be there as I nearly got burnt trying to light it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike woonstel met 'n pragtige uitsig.

Goeie ligging naby die strand met baie doendinge naby. Gasbraai was lekker, maar daar moet asb. instruksies wees oor hoe om dit aan te steek, want ek't myself amper verbrand in die proses.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jenny H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny H

Lovely location, but neatness and cleanliness can definitely be improved.

2nd bathroom needs sorting out, shower head way too low even for a short person. Cleanliness not a priority and a bit of TLC is needed in this flat. The location was great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging, maar netheid kan beslis verbeter word.

Die tweede badkamer moet uitsorteer word, stortkop te laag, selfs vir 'n kort persoon. Netheid is nie 'n prioriteit nie, en 'n bietjie TLC is nodig in hierdie woonstel. Die ligging was wonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wim D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim D

Aangename, ontspanne atmosfeer.

Skoon en gemaklike verblyf naby die see met pragtige uitsig.

Donna B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna B

Fantasties.

Ongelooflike uitsig, amper op die strand, sentraal, altyd veilig gevoel.

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeiemiddag Donna, baie dankie vir die mooi resensie.

Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Elmarie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Dit was stunning.

30 Chakas Coves was absoluut amazing. Dit was skoon, netjies, modern en sentraal geleë en die belangrikste, dit was meer as 100% see-uitsig. Ons kon dolfyne van die balkon af sien. Dit was sentraal aan winkels en eetplekke en net 'n absolute belewenis. Dit is definitief 'n plek wat ons weer sal gebruik. Alles het gewerk en was net perfek vir 'n welverdiende vakansie.

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeiemiddag Elmarie,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Net 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer. Ons sien daarna uit om weer van julle te hoor.

Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Wilhelm D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm D

30 Chakas Cove is 'n baie rustige, mooi plekkie om te bly, uitsig is pragtig en naby aan die see.

30 Chakas Cove is 'n oulike plek om in te bly, uisig is pragtig, het alles wat mens nodig het op vakansie. Ek stel voor dat die handdoeke meer as net een keer 'n week verander word of vat jou eie saam.

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeienaand Wilhelm

Baie dankie vir u mooi resensie.
Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.

Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Christine B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Stukkie hemel.

Baie lekker strand net daar, veral vir klein kinders. Mooiste see-uitsig.

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeiemiddag Christine

Dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor

Groete
Karen

30 Chakas Cove
Liz L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz L

Ongelooflik!

Dit was absoluut die wonderlikste ondervinding om in Chakas Cove te kon bly. Dis skoon, netjies, ideaal geleë, naby die strand, naby winkelsentrums en baie gerieflik.

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeiemiddag Liz,

Baie dankie vir u mooi resensie, ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Lianda W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lianda W

We had a fantastic stay. The unit was spacious and well equipped.

Perfectly located, with fantastic views. The unit was well equipped, clean. The unit had DSTV and a washing machine. There was access to the beach. The beds were comfortable with quality bedding.

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeiemiddag Lianda
Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om weer van u te hoor in die toekoms.
Groete
Karen von Wielligh

30 Chakas Cove
Vivienne L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne L

Dit was wonderlik!

Ons het die uitsig só geniet, die woonstel is baie netjies en sal weer teruggaan!

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeiemiddag Viv

Baie dankie vir die mooi resensie.

Groete, Karen by Chas Everitt Ballito.

30 Chakas Cove
Linda G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda G

Op die strand met fantasteise rotspoel waar 'n mens kan snorkel.

Ligging is perfek en naby genoeg aan Ballito en Salt Rock vir inkopies. Besoek gerus Tasps - die beste hippiewinkel ooit - baie mooi klere, al is jy nie 'n hippie nie.

30 Chakas Cove se terugvoer

Goeiemôre Linda,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Groete
Karen @ Chas Everitt

30 Chakas Cove
Vanaf R1 649
R1 649 R1 402
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 649
R1 649 R1 402
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyMmJiNzJjLThhMzQtNDE3MC1hMGUzLWZjNzY5M2Q3YTgxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 649 nouVanaf R1 402 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 43 Ocean Drive Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514056353325 31.231110692024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang