Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

302 Kenwyn-on-Sea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Petrine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Situated at a prime spot and will defs recommend it. Our stay was good. The place is clean and cosy. It has practically all essentials needed, even when there was load shedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en het goed gerus. Alles ook in loop afstand wat van pas was. Dit was baie meer as wat ek verwag het, sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

My toekomstige vakansieblyplek in Ballito. Ek kan geen fout vind met die blyplek nie. Die vriendelike en geduldige hulp van Elsbeth, self met al my foonoproepe omdat ek nie my e-posse gelees het nie. Die woonstel was pynlik netjies en skoon met ons aankoms. Die huishoudster was vriendlik en deeglik. Ek kan 302 by enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabile M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Relaxing, adventurous and mind blowing. Superbly out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kirsty J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Good. Besides having the house next to us renovated, building and workers walking past. Nice complex, lovely pool, close by to everything with a flat that has everything you need (tumble dryer just broken). It was a nice place and I will recommend it anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie lekker. Baie lekker plek met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Sekerlik ons beste ervaring in 'n lang tyd. Vandat ons die sleutel moes kry tot waar ons die sleutel teruggehandig het, was een groot plesier. Die eenheid self was baie netjies. Met die dat daar 'n wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoedwasmasjien in die eenheid is, was 'n verrassende voordeel. Alle personeel is baie vriendelik, behulpsaam en weet wat hulle doen. Die woonstel is goed geleë met 'n goeie see-uitsig en letterlik 'n paar tree van die strand af. Die woonstel sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsbeth
302 Kenwyn-on-Sea
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie lekker. Baie lekker plek. Groot en mooi en baie modern sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felix D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Puik Pragtige eenheid en uistig. Goed toegerus. Het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Heerlike see-kuier. 302 Kenwyn on Sea is alles wat mens verwag van 'n seevakansie. Skoon netjiese eenheid, maklike inboek en reg op die strand. Die eenheid het al die geriewe van 'n mens se eie huis. Heerlike paar dae daar spandeer

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsbeth
302 Kenwyn-on-Sea
Dankie vir jul kuier Lanie en ook vir jul tyd om hierdie resensie te skryf vir ons. Ons sien uit daarna om jul weer by ons terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102D, Kenwyn-on-Sea 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKr73gC4UCfBCWyM6q2gtI2zBthP21iOtopUYAjK6gE79aWLS0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 102D Compensation Beach Road Kenwyn-on-Sea 302 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -29.530902858562 31.222988963127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang