Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

302 Kenwyn-on-Sea

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir 302 Kenwyn-on-Sea
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Petrine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrine S

Situated at a prime spot and will defs recommend it.

Our stay was good. The place is clean and cosy. It has practically all essentials needed, even when there was load shedding!

Janette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette V

Rustig en het goed gerus. Alles ook in loop afstand wat van pas was.

Dit was baie meer as wat ek verwag het, sal vir seker weer daar tuis gaan.

Rudi J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

My toekomstige vakansieblyplek in Ballito.

Ek kan geen fout vind met die blyplek nie. Die vriendelike en geduldige hulp van Elsbeth, self met al my foonoproepe omdat ek nie my e-posse gelees het nie. Die woonstel was pynlik netjies en skoon met ons aankoms. Die huishoudster was vriendlik en deeglik. Ek kan 302 by enige iemand aanbeveel.

Thabile M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabile M

Relaxing, adventurous and mind blowing.

Superbly out of this world.

Kirsty J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsty J

Good.

Besides having the house next to us renovated, building and workers walking past. Nice complex, lovely pool, close by to everything with a flat that has everything you need (tumble dryer just broken). It was a nice place and I will recommend it anytime.

Dirk H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Baie lekker.

Baie lekker plek met alles wat mens nodig het.

Willem V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Sekerlik ons beste ervaring in 'n lang tyd.

Vandat ons die sleutel moes kry tot waar ons die sleutel teruggehandig het, was een groot plesier. Die eenheid self was baie netjies. Met die dat daar 'n wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoedwasmasjien in die eenheid is, was 'n verrassende voordeel. Alle personeel is baie vriendelik, behulpsaam en weet wat hulle doen. Die woonstel is goed geleë met 'n goeie see-uitsig en letterlik 'n paar tree van die strand af. Die woonstel sien ons definitief weer.

302 Kenwyn-on-Sea se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

302 Kenwyn-on-Sea
Dirk H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Baie lekker.

Baie lekker plek. Groot en mooi en baie modern sal vir seker weer daar bly.

Felix D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix D

Puik

Pragtige eenheid en uistig. Goed toegerus. Het dit baie geniet!

Lanie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie V

Heerlike see-kuier.

302 Kenwyn on Sea is alles wat mens verwag van 'n seevakansie. Skoon netjiese eenheid, maklike inboek en reg op die strand. Die eenheid het al die geriewe van 'n mens se eie huis. Heerlike paar dae daar spandeer

302 Kenwyn-on-Sea se terugvoer

Dankie vir jul kuier Lanie en ook vir jul tyd om hierdie resensie te skryf vir ons. Ons sien uit daarna om jul weer by ons terug te verwelkom.

302 Kenwyn-on-Sea
Emma H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H

Huisie by die see

302 Kenwyn on Sea is ’n pragtige eenheid, in ¦n woonstelblok op Ballito se hoofstrand. Die eenheid is ruim, goed en modern ingerig met 'n lieflike uitsig oor die see. Wat ’n bonus is, is die ektra skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Sal vir seker weer hier tuis gaan.

302 Kenwyn-on-Sea se terugvoer

Dankie vir jul kuier Emma, en vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Ons verwelkom julle graag terug by ons enige tyd.

Vriendelike Groete
Elsbeth

302 Kenwyn-on-Sea
Eunephacia Nonhlanhla J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunephacia Nonhlanhla J

Quite good. Close to amenities.

It was great, quiet, amazing views.

Bianca D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca D

It was lovely!

Apartment is stunning!

Sibongile S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile S

Awesomeness.

Our holiday was to relax and the house gave us just that. We wanted a place where it would feel homely to us. We love the place and we will definitely come back.

Lynette V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Heerlike vakansie gehad in vreeslike netjies en goed toegeruste plek!

Ons het die woonstel baie geniet - alles en nog meer wat ons benodig het was daar. Die woonstel is baie mooi modern, netjies, by die strand en bied 'n lieflike uitsig. Ballito het baie te bied vir 'n gesin en ons sal vir seker terugkom!

302 Kenwyn-on-Sea se terugvoer

Dankie vir jul kuier Lynette, ek sien uit daarna om jul weer by ons te he!!

302 Kenwyn-on-Sea
Erica D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Fantastic stay.

We were very impressed with the flat, ideal for our family, clean, beautiful sea view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf.

Ons was baie beïndruk met die woonstel, ideaal vir ons gesin, skoon, pragtige see-uitsigte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marinda R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Ruim, netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het onder een dak. So lekker uitgerus.

Netjiese en ruim woonstel. Gerief op sy beste. Die dolfyne elke dag was 'n bonus. Wat 'n lekker vakansie. Sien julle gou weer.

Ramona Katzke K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona Katzke K

Een van die lekkerste plekke waar ek nog gebly het.

Pragtige plek, goeie ligging. Behulpsame agent en personeel op perseel. Baie goeie waarde vir geld. Ek sal enige iemand met groot vertroue verwys. Sal definitief weer gaan.

302 Kenwyn-on-Sea se terugvoer

Dankie vir jul kuier Romona, dit was lekker om julle hier te ontvag. Dankie vir die welkome resensie.

302 Kenwyn-on-Sea
Lorette S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette S

Absoluut waarde vir geld, netjies en gemaklik.

Ons was baie tevrede met die diens wat ons ontvang het. Woonstel is pragtig en ons het die kuier baie geniet.

302 Kenwyn-on-Sea se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Lorette. Ek is bly julle het lekker gebly!! Julle is altyd welkom terug.
Vriendelike Groete,
Elsbeth

302 Kenwyn-on-Sea
Alanie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alanie V

Gerieflike, veilige en luukse eenheid.

Die eenheid is netjies en stylvol gemeubileerd. Elsbeth is baie behulpsaam en antwoord vinnig op enige navrae. Lekker naby aan die strand en swembad en winkels is sommer net af in die pad. Daaglikse skoonmaak diens is ook ‘n pluspunt. Maklik om in en uit te boek.

302 Kenwyn-on-Sea se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Alanie, ons doen ons beste om ‘n gespesialiseerde diens aan ons gaste te lewer so dit is altyd lekker om hierdie terugvoer te kry!

302 Kenwyn-on-Sea
Simone M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M

Was so lekker!

Baie lekker gebly en so naby aan die see!

302 Kenwyn-on-Sea se terugvoer

Dankie vir jou resensie Simone, asook jul kuiertjie. Ons hoop om jul weer te sien.

302 Kenwyn-on-Sea
Chantel C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel C

Baie netjiese plek met 'n lekker swembad.

Die woonstel is netjies en modern. Die enigste nadeel is dat mens net een tag kry vir die voetgangerhek wat uitgaan strand toe. Dit maak dit moeilik wanneer 'n mens vriende is wat op verskillende tye in en uit beweeg. Die boonste voetganger hek werk darem met 'n kode. Baie hekke en sekuriteitsmaatreëls. Lekker swembad en braai-area wat stil was buite seisoen.

302 Kenwyn-on-Sea se terugvoer

Dankie vir jul kuier en terugvoer, Chantel. Ek hoop om jul weer te sien.

302 Kenwyn-on-Sea
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102D, Kenwyn-on-Sea 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKr73gC4UCfBCWyM6q2gtI2zBthP21iOtopUYAjK6gE79aWLS0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 102D Compensation Beach Road Kenwyn-on-Sea 302 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -29.530902858562 31.222988963127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang