305 La Ballito
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
305 La Ballito bied selfsorgverblyf in ’n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Willard-strand en ander besienswaardighede in die area.
Dié woonstel is op die derde verdieping, bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het ’n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ’n broodrooster toegerus. Die leefarea langsaan het ’n rusbank en ’n TV.
Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, ’n kinderspeelarea, wasgeriewe en veilige parkeerplek. Die kompleks is ook naby die bekende Mozambik-restaurant en is 3 km van die Ballito Junctional Regional Mall en die Lifestyle-sentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 57
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Jack Powell-weg 4, La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 305 La Ballito het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang