Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Club Drive

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-rylaan 31, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 288 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

31 Club Drive is 'n elegante huis op 'n groot en eksklusiewe perseel met 'n welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is op die Zimbali Coastal Estate en is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien die villa spog met pragtige uitsigte oor die landgoed en 'n swembad op die perseel.

Dié villa met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Al 4 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed. Die eerste 2 badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort. Daar is 'n stort in die derde badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die stapeldeure lei na 'n groot buite-area met meubels, 'n ingeboude braai en 'n houtdek met 'n swembad. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Club-rylaan 31, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 288
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 288
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-rylaan 31, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2d7ff6e42b62b74d59e7fb4f48f103985693f0cdd8ac13e03fc51c87b208fe3d7d50dc2c433af0168c03ca9f3488e95ac57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 288 per nag (plek vir 8) 31 Club Drive Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562735089186 31.19013098532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang