Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Noorkapper Avenue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aléne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir 31 Noorkapper Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jareka M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jareka M

Ontspannend en gemaklik met asemrowende uitsig.

Ons het te gesellig hier gebly. Al het die wind omtrent gewaai, was ons stoep baie beskut en kon ons heerlik sit en braai terwyl ons oor die see uitstaar. Was selfs gelukkig om 'n walvis in die branders te sien. Die plekkie is baie goed uitgerus. (Kort dalk net 'n haardroër.) Sal beslis terugkom! Baie dankie!

Ant S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ant S

Clean, tidy, beautiful view.

A beautiful room with everything we needed to have a comfortable stay. The view is spectacular.

Pieter D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Heerlik, netjies, pragtige uitsig.

Heerlik gebly, netjies met 'n pragtige uitsig.

Pieter W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Veilig, skoon, mooi uitsig. Baie lekker blyplek.

Baie mooi uitsig en netjiese skoon geriewe. Sal aanbeveel vir 'n lang naweek wegbreek.

Adri R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R

Baie lekker gebly en die plek was netjies.

Baie lekker gekuier. Ek sal net aanbeveel dat die yskas vergroot word. Die yskas is geroes en daar is geen plek vir gevriesde items nie. Die geiser is nie baie warm nie en die waterdruk is baie sleg.

Moegamat M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Moegamat M

Not comfy, cold.

Not the best. The place was cold - no heaters, no floor mats on the concrete floor. The concrete floor was cold, and the shower water pressure was poor. Electricity was off for 12 hours until 18h00 on Thursday 27th June 2024. The owner knew weeks before the time, as residents in Jongensfontein and Stillbaai knew about the power outage through notifications and Facebook. Had we known, we would have cancelled.

Paul D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Excellent value!

This was a great getaway, very comfortable with a wonderful sea view.

Christo S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Uitstekend.

Perfekte ligging, mooi uitsig, als wat mens op 'n wegbreek wil hê.

Raymond H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond H

Dit was baie leker en geseënd gewees.

Dorpie is mooi skoon en veilig, lekker stil. Doen jou goed om kop skoon te kry.

Ann R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann R

Was super lekker.

Alene was great. Die plekkie smaakvol. Ons kon lekker afskakel. Fantastiese wegkomkans vir 'n paartjie. Was lekker dat daar nie WiFi was nie. Die digital detox is so nodig.

Danielle J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle J

A relaxing location in a small town.

We went to Jongersfontein for a wedding weekend, it was only a short 10-minute drive out of Stillbaai where we enjoyed activities like gin tastings at Inverroche. The location was perfect for us, it was utterly relaxing, and very quiet and the view was incredible. We fell asleep to the sound of waves every evening and woke up to whale sightings right from the comfort of the bed every single morning of our stay. Absolutely loved this stay!

Fransisca B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransisca B

Rustig en pragtig.

Jou uitsig oor die see is wonderlik. Sonopkoms is een van die mooistes wat ek al gesien het. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Die area is veilig en so rustig. Koffie op die stoep met sonsondergang is asemrowend. En ons hond het selfs maats gemaak. Daar is baie speelplek vir gehoorsame hond. Jy moet 'n entjie stap vir die see. Sal dit aanbeveel vir rustige naweek weg van gewone roetine. Die see klank maak jou rustig.

Lynette C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C

Rustig

Ons het dit vreeslik geniet. Die plek was skoon en netjies. Pragtige uitsig oor die see. Dis geleë in 'n stil en veilige area.

Pienkie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pienkie L

Verblyf was netjies en gerieflik.

Behalwe vir baie beurtkrag en weer wat nie wou saamspeel nie, het ons lekker gebly.

Andries L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

Baie netjies en prakties.

Dis ;n lekker plek dis gemaklik en baie netjies. Ek sal dit vir enige paartjie aanbeveel.

Cp B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cp B

Ons het die kuier baie geniet.

Ons is baie lief vir die area.

Jenna R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenna R

Dit was 'n heerlike naweekwegbreek! Perfek vir 2 mense.

Dit was lieflik! Enigste kritiek is die stort wat met een of ander elektriese toestel gewerk het. Die water was aan-en-af warm en indien die krag af was moes ons yskoud stort. Die vreemde bedrading het ook die plug langs die bed laat "spark" toe ons die stort gebruik het.

Charmaine V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Privaat en rustig.

Sal graag WiFi volgende keer wil kan gebruik. Puik ligging, puik gasvrou. Yskassie het geraas na beurtkrag.

Lezanne R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezanne R

Ideaal vir 'n vinnige wegbreek!

Pragtig en ideaal vir 'n vinnige kort wegbreek vir 2 mense.

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084e48fdc7af843174194dc947f80a2193386ea024c210b4c3e9d76d32bbb93a385cf6085b03e5914fc3f5c9174727a345c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 31 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.430471178086 21.332735582495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang