Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Noorkapper Avenue

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Noorkapperlaan 31 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde, oopplan-woonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars in Jongensfontein woonagtig is.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n omheinde badkamerarea met 'n stort, wasbak en toilet, 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof elektriese stoof, mikrogolf, eetgerei, glasware en algemene toebehore.

Die woonstel is toegerus met 'n tafel en 2 stoele vir die eetarea, asook beddegoed en badhanddoeke. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Buitebraaigeriewe is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die volledige DStv-pakket.

Die eiendom is gerieflik binne stapafstand van die strand geleë en bied maklike toegang tot 'n restaurant, winkel, getypoel en 'n klein natuurreservaat vir kort wandelings.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jareka M
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend en gemaklik met asemrowende uitsig. Ons het te gesellig hier gebly. Al het die wind omtrent gewaai, was ons stoep baie beskut en kon ons h...
Sien meer
Aug 2024
Ant S
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, tidy, beautiful view. A beautiful room with everything we needed to have a comfortable stay. The view is spectacular.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, netjies, pragtige uitsig. Heerlik gebly, netjies met 'n pragtige uitsig.
Apr 2024
Pieter W
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon, mooi uitsig. Baie lekker blyplek. Baie mooi uitsig en netjiese skoon geriewe. Sal aanbeveel vir 'n lang naweek wegbreek.
Mrt 2024
Paul D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value! This was a great getaway, very comfortable with a wonderful sea view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aléne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 Noorkapper Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084e48fdc7af843174194dc947f80a2193386ea024c210b4c3e9d76d32bbb93a385cf6085b03e5914fc3f5c9174727a345c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 31 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.430471178086 21.332735582495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang