Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Berg Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir 33 Berg Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christelle K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

33 Berg kan aanbeveel word. Eienaar is baie gasvry.

Heerlike skoon en netjiese gastehuis.

Jill H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill H

Wonderful!

Charming hostess, very clean, comfy bed, electric blanket, heater, everything you need! Lovely location under the mountain and a walk into town. xx.

Ferdie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie M

Uitstekend, sal dit graag aanbeveel.

Die huisie is lieflik. Kamer is vol oudhede en nostalgie. Die gasvrou was behulpsaam en vriendelik.

Charmaine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Heerlik rustig en stil.

Altyd lekker, nou ons 2de keer in dieselfde kamer. Volgende keer maak ons die groep groter.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Dankie, Charmaine. Ons sien uit na die volgende keer.

33 Berg Self-Catering
Karin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Heerlik uitgerus na 'n lang pad op die motorfiets. Ruim kamer met genoeg pakplek.

Lekker ruim kamer met genoeg plek vir bagasie. Baie gasvry ontvang. Heerlik uitgerus na 'n lang pad.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Karin, baie dankie vir jou positiewe kommentaar.

33 Berg Self-Catering
Monniek F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monniek F

Wonderlike verblyf.

Als was net wonderlik. Netjies, skoon, vriendelike gasvrou. Kan dit definitief aanbeveel.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Monniek vir jou goeie resensie. Dit is vir ons 'n groot aanmoediging. Ons is altyd dankbaar as ons gaste tevrede is.

33 Berg Self-Catering
Peter S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S

Quiet historic area with amazing mountain views.

Very pleasant stay. Good location and helpful and friendly host. Quiet area.

Peter H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H

No fuss. Good value for the money.

Host was well prepared for us and was accommodating for our needs.

Andre C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Very good.

Great spot. Great host.

Shelly H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelly H

Excellent location. Friendly, welcoming host. A great stay!

A warm, friendly welcome by our host, Bessie. Clean, well-presented rooms with everything we needed. An excellent location for all that we had planned to do in Swellendam.

Jaco L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Ons was daar vir 'n naweek.

Die kamer is netjies en lekker ruim en het selfs 'n kombuishoekie wat eintlik nogal goed toegerus is. Dis in baie rustige buurt. Bessie het ons baie vriendelik verwelkom.

Mardi B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardi B

Absoluut perfek!

Die kamer was presies wat ons benodig het en pragtig ingerig. Dit is baie netjies en skoon en sien ons uit na ons volgende besoek!

Elaine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Netjiese en veilige verblyf met eetplekke binne loopafstand.

Ons het vir een aand by Berg 33 oorgeslaap as 'n halfpuntmerk tussen Kaapstad en Knysna. Dit is perfek vir een aand se verblyf, maar dit sou ook wees vir 'n langer tydperk! Loopafstand van restaurante, veilige ligging en netjies. Bessie is 'n vriendelike en sorgsame gasvrou.

Keke M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keke M

It was good.

The place was nice and clean.

Marisna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisna V

Heerlik ontspanne, rustig, skoon en vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike ontvangs gekry. Plek is baie netjies en skoon.

Nico K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Goed geleë en gerieflik.

Die regte plek vanwaar Swellendam en omgewing verken kan word. Goed ingerig en vriendelike ontvangs.

Charmaine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Heerlik rustig.

Alles is skoon en netjies, rustig en stil. Beslis aan te bevole.

Detlef & Tracey W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Detlef & Tracey W

Very comfortably and neat.

Very warm welcome, neat and comfortable room.

Daniel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Vriendelike diens.

My ontmoeting met Bessie, eienaar, was hartlik en vriendelik. Die eienaar gee om vir haar plek en gaste en die plek se netheid maak 'n dadelike indruk. Die ligging is uitstekend, rustig en stapafstand na eetplekke. Ek kan die plek met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Prof. Hennie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Prof. Hennie K

Ideale kortverblyf teen 'n billike prys.

Die verblyf bestaan uit drie kamers in 'n ou huis wat vir selfsorg ingerig is. Ons was die enigste gaste in kamer/eenheid 1. Die geriewe het ons vir twee nagte se oorbly gepas. Die gasvrou was afwesig, maar Barbara wat vir haar ingestaan het, het ons vriendelik ontvang. Die parkering is agter die huis, maar die hek kan nie toe nie. Dis nodig om die motor voor die perseel in die straat te parkeer om op of af te laai.

Julie Anne M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie Anne M

I enjoyed it immensely.

The host was an amazing, helpful person. The place was beautiful and this is an awesome little town. These things combined made for an enjoyable stay.

Lizette M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Beautiful accommodation in a great location.

Travelled to Swellendam for work. The accommodation was everything I needed, including a nice table to do some work, within walking distance from a variety of restaurants and hiking trails to explore nature and blow off some steam after work. The host was friendly.

Linette D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D

Vriendelike personeel en goeie diens.

Ons het net oornag gestop in Swellendam. Sal definitief weer terugkom vir 'n langer kuier.

Henrietta N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta N

Bessie was baie vriendelik en behulpsaam, kamers was silwerskoon, alles het gewerk.

Parkeerarea kan 'n groter voertuig met gemak pas en voertuie met 'n sleepwa. Let wel, in Swellendam is spasie vir die nie orals bekombaar nie.

Deon T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon T

Lekker privaat, eienaar baie hulpvaardig en vriendelik.

Ek sal vir seker weer daar tuisgaan as ek op sakebesoek is.

Berna V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Oornag om die omgewing te verken.

Die huisie is smaakvol gemeubeleur, het alles wat nodig is, skoon, en perfekte ligging. Stapafstand van al die mooi besienswaardighede.

Shawn C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn C

Warm, stately and the people of the place is lovely.

I loved the place and will recommend anyone of our business to go and stay there.

Charlotte D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Lieflike, silwerskoon, rustige en bekostigbare verblyf.

Ek het net oornag, maar gaan beslis terug vir 'n langer kuier. Bessie het my so welkom laat voel, en my laat kies watter eenheid ek wou hê. Ek was so bly ek het die voorste eenheid gekies, want die oggend het ek wakker geword met die water wat loop in die leivore. 'n Groot pluspunt is die feit dat die ligte en WiFi aanbly, al is daar beurtkrag. Al kon ek dus nie flieks kyk nie, het ek lekker gelees. Die omgewing is so rustig. Baie lekker area om in te stap of fiets te ry. Die eenheid is toegerus met alles wat 'n mens mag nodig kry. En daar is die lekkerste beskuit om saam met die koffie te geniet. Ek beveel 33 Berg Self-catering ten sterkste aan.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou sinvolle, in detail terugvoer, Charlotte. Kom kuier gerus weer hier. Bessie.

33 Berg Self-Catering
Christa D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Vandag se kuier tussen gister se juwele.

Heerlike kuierervaring gehad. Vriendelike diens en smaakvolle, netjiese wooneenheid. Sal 33 Berg graag aanbeveel!

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Baie dankie, Christa vir jul waarderende en positiewe terugvoer. Dit is net 'n plesier om gaste soos julle te ontvang.

33 Berg Self-Catering
Winnie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie B

Lekker stil en rustig.

Die kamer is goed ingerig vir korttermynverblyf.

Trudy J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy J

Totally totally awesome!

Home away from home, totally pleased to recommend it.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Hi Trudy, thanks so much for sharing your positive experience. Guests enjoying themselves is what it's all about.

33 Berg Self-Catering
Ruchelle L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchelle L

Rustig, skoon, netjies en beeldskoon!

Ons was ongelooflik vriendelik ontvang en ons kamer was skoon en netjies met alles wat ons wou he! 33 Berg is perfek as jy graag naby aan lekker restaurante wil bly waarheen jy sommer vinnig kan stap. Die omgewing is veilig en pragtig! Ons sal beslis weer daar gaan aanklop!

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Ruchelle. Dit is die ervaring wat ons graag vir elke gas wil gee.

33 Berg Self-Catering
Ferriel B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferriel B

Peaceful and cosy.

I would definitely recommend the venue. The host was very friendly and accommodating.

Dirk S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S

Was vriendelik verwelkom, huis was pragtig opgemaak in klassieke dekor. Geleë naby winkels en museums.

Pragtig geleë met die Langeberge in die agtergrond. Sal dit aan beveel vir enige iemand

Susan D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Baie aangename plek.

Bessie is 'n hartlike persoon, baie netjies en aangenaam.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Susan, ons waardeer dit dat jy die tyd geneem het om kommentaar te lewer. Baie dankie vir die positiewe opmerkings en gradering.

33 Berg Self-Catering
Margot M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot M

We had a lovely clean room up in the eaves, delightful place.

The only observation we can make is that the shower head holes seem to be blocked. Could just be grit in the head. There is just a very small flow of water there.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Thank you Margot, for your comment, we are really sorry for the inconvenience. Your comment helped a lot though, the problem was sorted out immediately. Regards, Bessie.

33 Berg Self-Catering
Chris S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Baie aangenaam

'n Mooi dorp, 'n stil buurt en 'n aangenaam gasvrou. Kamers pynlik netjies met 'n aangename dekor. Selfs 'n vorige klagte oor die kamer wat te warm was, is geadresseer met die installasie van 'n lugversorger. Verblyf baie aangenaam, baie dankie.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Chris vir julle goeie terugvoer. Ons wil graag vir ons gaste 'n mooi en gerieflike tuiste skep en is dankbaar as hulle dit so ervaar.

33 Berg Self-Catering
Juanita M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Baie rustige atmosfeer.

Duisende dankies aan Bessie vir die hartlike ontvangs. Ons het glad 'n ekstra nag daar oorgeslaap. 33 Berg sal ek baie beslis aanbeveel. Dit is netjies, niks ontbreek nie.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Ons is so bly julle het jul verblyf geniet. Dankie vir jul waardering.

33 Berg Self-Catering
Lanelle N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanelle N

Alles wat nodig is vir 'n rustige en aangename verblyf.

33 Berg is smaakvol ingerig, gerieflik, silwerskoon en Bessie is 'n wonderlike gasvrou. Sy het op die laaste minuut aangebied om ons akkommodasie teen geen ekstra koste aan te pas en het alle voorsorg getref om Eskom se kragonderbrekings met die minimum ongerief tegemoet te gaan. Ons gunsteling oornagplek in Swellendam en ons beveel dit ten sterkste aan.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Dit is die grootste kompliment dat julle lekker gebly het en weer wil terugkom. Baie dankie vir die resensie.

33 Berg Self-Catering
Callie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie D

Dit was van die begin tot die end 'n aangename ondervinding.

Ons is deur Bessie ontvang en ingelig oor die blyplek, Sy was vriendelik en behulpsaam. Dit was tydens die beurtkrag-tydperk en daar was voorsiening gemaak om die ongerief van beurtkrag tot die minimum te beperk. Die kamer is baie gerieflik ingerig en alles was mooi skoon en netjies. Die trap is bietjie styl, maar het geensins ons verblyf benadeel nie. Die area is baie veilig en stil. Die veilige parkeerarea is ook handig. Bessie se beskuit was baie lekker! Ek sal 33 Berg enige tyd aanbeveel.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Dis 'n inspirasie vir ons.

33 Berg Self-Catering
Marcel U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel U

Pragtige omgewing, wonderlike dorp.

Vriendelike ontvangs deur eienares. Pragtige kamers met mooi uitsig. Pragtige dorp en omgewing.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

33 Berg Self-Catering
Sonja N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja N

Gerieflik, nostalgies en sentraal.

33 Berg was ideaal geleë halfpad tussen George en Kaapstad sodat ek en my seun mekaar daar kon ontmoet terwyl ons Swellendam en omgewing verken. Ons kamer was snoesig en warm teen die winterkoue en ons kon saans n verfrissende stappie neem na al die beste restaurante. Baie lekker gebly.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Dit is ons grootste plesier as julle die kuier by ons en in Swellendam geniet het.
Maak weer so.

33 Berg Self-Catering
Janetta V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta V

Aangenaam en gerieflik.

Ons dink reeds daaraan om volgende keer bietjie langer te kuier sodat ons meer van Swellendam kan sien en beleef. Ons gasvrou Bessie het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Sy het eetplekke aanbeveel en dit is ook sommer binne loopafstand. Die kamer is een van drie in 'n huis wat baie karakter het met houtvloere en 'n stoepie waar ek volgende keer wil sit en kuier terwyl ek die rustigheid geniet. Heerlik geslaap en die kombuisarea is 'n lekker hoekie met dit wat jy nodig het. Veilige parkering agter die huis.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Dankie, Janetta, vir jou terugvoer. Dit beteken vir my sowel as toekomstige gaste baie. Sien julle graag weer.

33 Berg Self-Catering
Ferdi E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi E

Great, just need own entrance.

Think room can do with an own outside door.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Thanks for sharing your opinion with us. We feel the one guest entrance offers more security to our guests though.

33 Berg Self-Catering
Mariandl P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariandl P

Great location, good value for money, clean and comfortable.

Great location, good value for money, clean and comfortable. We booked the loft and received an upgrade to one of the other vacant rooms down stairs at no extra cost. Bessie is a friendly host, I would definitely recommend this establishment in Swellendam.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Thank you for your positive recommendation.

33 Berg Self-Catering
Magda D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magda D

Baie netjies en skoon.

Die kamer waarin ons was kyk uit op die bure se agterdeur. So, geen uitsig nie. Mens kan ook nie regtig op die stoep sit nie, dit was te koud en dit is direk op die straat.

33 Berg Self-Catering se terugvoer

Ons is regtig jammer julle het een van Swellendam se koue naweke getref. Ons hoop om jul weer te ontvang, hierdie keer in mooiweer, wat volop is in Swellendam. Dan kan jul die bekoring van die ouwêreldse koel stoep ervaar en die bedrywighede in ons rustige straat dophou.

33 Berg Self-Catering
Liezel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Gerieflik en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Die gastehuis is baie gerieflik ingerig met baie spasie. Dis gerieflik geleë en binne loopafstand van winkels en restaurante.

Theresa S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Gasvry en mens voel tuis.

Mooi gerestoureer. Vriendelike diens.

Devona N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devona N

Awesome.

Pragtige netjiese plekkie! Gasvryheid was baie waardeer en dat jul bereid was om ouers vroeër te ontvang! Dankbaar.

Louise V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Was heerlik.

Awesome verblyf! Sal weer gebruik maak van verblyf!

Jonathan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B

Great welcome as was the accommodation.

The owner welcomed us on arrival, showed us to our room, gave us tips as to where to eat in Swellendam. Everything you need was there.

Sunet L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet L

Gerieflik, skoon en netjies. Top verblyf.

Alles was skoon en netjies. Kamers is heerlik ingerig, baie gerieflik en lekker naby vir ons fietsry. Ons sal vir seker weer hier kom bly.

Shawn P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn P

Ons was op soek na oornagverblyf weg van die middedorp gedruis maar tog naby genoeg om winkels toe te kon gaan sou dit nodig wees.

Wonderlike vriendelike diens wat verstaan dat reisigers nie kuiergaste is nie. Die fasiliteite is perfek met spasie en privaatheid.

Izette A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette A

Heerlik gebly, gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Hester B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Baie lekker. Rustig.

Heerlike stil straat. Veilig vir stap. Naby pottebakkery en 'n restaurant.

San-mari J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari J

Mooi, netjies en ruim kamer met alles was mens benodig.

Ons kamer was ruim, netjies en ons het alles gehad wat nodig was. Aangename gasvrou, ons beveel haar gastehuis beslis hoog aan. Ons sal beslis teruggaan.

Marcell D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcell D

Baie netjies.

Baie netjiese en stil omgewing, met baie vriendelike diens.

Aretha W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha W

Rustig.

Baie dankie vir heerlike atmosfeer.

Ig F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F

Baie goeie verblyf, hoogs aan te beveel.

Bessie het ons baie vriendelik ontvang en alles was skoon en baie netjies. Ons sal definitief weer by 33 Berg tuisgaan as ons in Swellendam kom.

Ihan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ihan V

Uitstekend.

Goeie waarde en vriendelike gasvrou.

Tania C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania C

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Kamer was skoon en netjies.

Riette C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riette C

Gerieflik naby aan restaurante.

Wonderlik rustig gewees met baie spasie.

Karin V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Fantasties! Alles was perfek en sal dit vir almal aanbeveel!

Die gasvrou en -heer was so vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Sal weer daar gaan oorbly as ons in daai area kom.

Rozanne V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne V

Baie mooi, netjies en lekker om daar te kon oorbly!

Ons kamer was baie mooi en netjies, dit was lekker om daar oor te bly. Die omgewing is rustig met die mooiste uitsig op die berge. Ons is baie vriendelik verwelkom - baie dankie vir 'n aangename tydjie!

Frank M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank M

Baie lekker plek om te bly! Vriendelike eienaar.

My vrou en ek het baie lekker gebly by 33 Berg. Die kamer is groot, met 'n kombuisie asook stort. Die eienaar was ook gaaf genoeg om my te kontak i.v.m. my vrou se truitjie wat sy per ongeluk laat val het buite die motor. Baie dankie vir jul diens!

Debbie O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie O

Rustige omgewing, natuurskoon, gawe mense.

Ons is hartlik verwelkom. Huislike atmosfeer en gemaklik.

Jg D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jg D

Refreshing.

We arrived behind schedule coming from Cape Town which the hostess gladly accommodated. Beautiful view, clean and modern rooms, really friendly atmosphere.

Petra G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra G

Baie lekker!

Sien sterre.

Noeleen V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen V

It was a short overnight stay, however, the place was lovely and we will return someday.

We enjoyed our short stay and will like to come back someday.

Rudi M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M

Baie lekker!

Ek sal verseker weer kom wanneer ons in Swellendam moet oorbly!

Timothy M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy M

Baie lekker. Kan aanbeveel!

Vriendelik, skoon en waarde vir geld. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Hannes L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Perfek!

Ons het baie lekker gebly! Die kamer was ruim genoeg vir ons gesin, baie netjies, skoon en voldoende. Ons gasvrou (Bessie) was baie behulpsaam en vriendelik! Sal defintief weer hierso bly as ek in Swellendam is!

Nico P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Rustig geslaap in 'n dakkamer.

Ons is vriendelik ontvang toe ons vroegaand arriveer het. Ons het tuis gevoel in 'n rustige omgewing.

Esmarie R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie R

Netjies, skoon, privaat, vriendelik en gasvry.

Vir enige iemand aan te beveel, baie mooi en netjiese kamer en badkamer met als wat nodig is, dit was baie aangenaam.

Grant G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant G

Very friendly and helpful management!

I didn't know I was booking the attic room, which is unbearably hot at night, and unsuitable for a summer stay. I would rather recommend the other cooler downstairs rooms.

Annette C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C

'n Netjiese eenheid! Ons het lekker gebly.

Die ontvangs was spontaan en vriendelik. Ek sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Susan D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Susan D

Not accessable from your car.

Although I have given this accommodation high ratings, it is not very accessible. Have to walk into dark area to gain access to the room. We felt very unsafe and no provision is made for the elderly. Once the entrance gate was closed we had to walk around the establishment after parking our car. This was very frustrating. It does not help to have secure parking for your vehicle, but you still have to walk in the dark to your room, or invade the owners privacy and walk through the main house.

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 33, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKW2rqxZsZOHrHIgIMmBQg96eDOHWsSAEyfCCl6YCOIlaJewnqe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 33 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.015156948063 20.454520583153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang