Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Longifolia

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicole P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, en gerieflik. Die plekkie was beslis ideaal vir 'n paartjie wat wou ontspan. Die plekkie was skoon, netjies, en gerieflik. Die gasheer was ook baie behulpsaam en gaaf. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernelee F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable and good service. Very good service and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Thank you Bernelee, your kind comments are appreciated. It's good to know that you enjoyed your stay.

Hanneke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies, ruim en vriendelike gasheer en aangename verblyf. Baie aangename verblyf met alles wat nodig is en meer. Skoon, netjies en ruim. Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Sal dit 100% aanbeveel. Sentraal gelee, veilig en maklik om plekke van daar af te bereik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word waardeer. Ons hoop om mekaar weer te sien. Groete

Mitha C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Skoon, gemaklik, maklik toeganklik, vriendelike en behulpsame ontvangs. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Sal 33 Longifolia definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie Mitha, ons hoop om jou weer te sien as jy in hierdie deel van die wêreld is. Groete André

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

What a lovely comfortable stay. We felt right at home. Thank you again! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Thank you, Susan, for the kind remarks. It was a pleasure hosting you. I hope to see you again in the future. Regards André

Johannes P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Vriendelik, veiligheid, uitstekende waarde vir geld. Was in area toe die storm Stellenbosch getref het, het veilig gevoel. Eienaar het ons voertuig se veiligheid in ag geneem met die storm om nie skade te maak. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en vrou. Sal vir seker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie Johannes vir die positiewe terugvoer. En weereens dankie vir julle hulp. Dit was nogal 'n ervaring wat ons gedeel het. Ek sien uit na 'n volgende kuier. Groete André

Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek en lekker oorgeslaap! Baie netjies, skoon en pragtige plek! Vriendelike en gasvrye ontvangs. Sal beslis weer van diens gebruik maak en vriende daarvan vertel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie Mariette. Jy was 'n ideale gas en ek sien uit daarna dat jy volgende keer bietjie langer gaan kuier. Groete André

Chris K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A visit from the owl outside our window was an added bonus. Exactly what we needed before a surgery. Peaceful and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Thank you, Chris. It was nice having you. I trust the surgery was successful. Enjoy your trip to Namibia. Regards, Andre

Susan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik en netjies. Alles was perfek, netjies en gerieflik. Baie goeie ligging in 'n rustige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Hi Susan, Baie dankie vir die gunstige resensie. Ons waardeer dit opreg. Onthou om gerus weer vir ons te kom kuier. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Groete André

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

André Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia-weg 33, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b282d6f7c8ddd434731cb808b491a021bb2170775a02453d5f06767739baa8671220cab30d5dbc2bb3378fac5d739dc2464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 33 Longifolia Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.966612513304 18.856238222684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang