Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 Zululami Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zululami-rylaan 35, Zululami Estate, Sheffield, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

35 Zululami Drive bied selfsorg-vakansieverblyf in die ikoniese Zululami Estate in Sheffield. Dit kan die ideale opsie vir vriende of 'n gesin wees wat van die stadsgedruis wil ontsnap. Boonop spog hierdie verblyf met 'n swembad op die perseel.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie verblyf is met rugsteunsonkrag toegerus en voorsien elektrisiteit aan 'n paar toestelle, wat die TV, ligte en waaiers insluit.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n sithoekie, etenstafel, yskas-vrieskas en 'n gasbraai. Die stoep lei na die tuin met 'n swembad en vuurput. Parkeerplek in die oprit is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Zululami-rylaan 35, Zululami Estate, Sheffield, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zululami-rylaan 35, Zululami Estate, Sheffield, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6981a4d48a56ef1b402c0edb8d6655f5ca81a4400beda412054d8a1ec46263ad77fb822137c79b1b5921ca3461c11ed91c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 35 Zululami Drive Zululami Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.480015160228 31.251464466618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang