Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 on Vasco

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

36 on Vasco skuil tussen fynbos en asemrowende natuurtonele op die berg in St. Helenabaai. Hierdie klein vissersdorpie aan die Weskus beskik oor 11 verskillende strande en bied 'n blaaskans weg van die alledaagse gewoel.

Verblyf word in 2 selfsorgkothuise wat tussen die fynbos en die rotse geleë is, gebied. Hierdie verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Elke woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede beskik elk oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, induksiestoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n knus rusbank en 'n lieflike kaggel.

Die stoepe spog met die wonderlikste uitsigte, asemrowende sonsopkomste en sonsondergange.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rianda D
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning view, en oulike plekkie! Koffie was baie lekker haha. Stunning view!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Carina H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, mooiste uitsig! Net wat ons gekort het.
Nov 2024
Tina K
Saam met lewensmaat
5.0
The photos do not do justice to the incredible view from the unit. Die verblyf was so fantasties dat ons besluit het om eerder net die pragtige uitsig...
Sien meer
Nov 2024
Sheree H
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil. Our stay here was relaxing and tranquil. This accommodation is perfect for a much-needed break away.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lize V
Gesin met tieners
5.0
Baie oulike plekkie met die mooiste uitsig. Perfekte plekkie vir 'n paartjie. Goed toegerus, skoon en netjies met die mooiste uitsig. Lekker stoepie o...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
  • Gaste dink 36 on Vasco het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f5c9bf0f1386dc25db3a383b279d307b46160271851c9221692e2ea676527577ac646c85783065244b2c914ed82d98f418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 36 Vasco Da Gama Britannica Heights 7930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.748943407235 17.998939245421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang