Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3646 on Adelene

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelene-pad 25, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3646 on Adelene is 'n lieflike vakansiehuis in Bettysbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreek en is binne maklike bereik van die hoofstrand.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n TV met Netflix en gemaklike rusbanke.

Die huis het ook 'n binnebraai-area met 'n etenstafel, 'n rusbank, 'n lessenaar, 'n yskassie en 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 3646 on Adelene
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abigail Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Adelene-pad 25, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3646 on Adelene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelene-pad 25, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328889b7a6c6d756783e610320bffb4d44293ad9fe3c3597ebdf49096c5d5505e6bafe0b3ab087aaa876a56d479f4712d9ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 25 Adelene road Betty’s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.360715255871 18.899363417791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang