Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

380 Breede

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolande D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Veilig en privaat. Baie oulike plek met alles wat jy nodig het en baie skoon. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
380 Breede
Baie dankie Yolande

Yolande J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly, soos my eie huis gevoel. Ons het baie lekker gebly, alles was mooi, netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar kom oorbly. Goeie area ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vyf sterre. Ons sal die plek hoogs aanbeveel. Die eienaars was vriendelik en het ons tuis laat voel. Die eenheid was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die ligging is perfek. Naby die hospitaal, winkels en restaurante. Ons sal met graagte weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
380 Breede
Baie baie dankie Elizma.

Louis V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig, eienaar was buigbaar met versoeke. Waarde vir geld. Sentraal naby Waterkloof skool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
380 Breede
Dankie Adri

Anita O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Puik gastehuis en mense. Gerieflike en netjiese gastehuis. Hulle het uit hulle pad gegaan om te help en seker gemaak alles is reg en vriendelik. Plek is netjies en skoon en sal verseker weer daar gaan bly! Veilig en stil. Alles wat mens nodig het vir 'n lang verblyf. Naby Sol-Tech. En 4.5 km van Pta Oos hospitaal. Privaat stoep met braaier. Veilige onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
380 Breede
Baie dankie, Anita, julle was net so goeie gaste gewees.

Quinton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gerieflik. Uitstekende waarde vir geld. Baie naby aan Kloof Mediclinic. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
380 Breede
Baie dankie Quinton.

Phillip K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Skoon, rustig, vriendelik. Lekker naby Mall. Ek en my 2 assistente het baie lekker gebly. Ons was gelukkig om die stilte te waardeer, en ook die netheid, en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
380 Breede
Baie dankie Phillip

Tersia V
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly! Die verblyf is baie skoon en netjies en gerieflik. Die eienaar is verskriklik vriendelik en respekteer jou privaatheid. Dit is baie sentraal en maklik om te bereik. Ek sou graag WiFi wou gehad het om te kon werk. Miskien 'n muurprop naby die spieël en dalk 'n "multiplug" by die ontbyt hoekie om alles te laai voor loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
380 Breede
Baie dankie, Tersia, vir jou vriendelike terugvoering. Daar is WiFi, 'n extension cord, en 'n multi-plug beskikbaar in die woonstel. Ons sal in vervolg seker maak die gaste is bewus van al die bogenoemde punte.

Mandy P
1 nag
5.0
Feb 2024

Was baie mooi en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Alles wat ons nodig gehad het tydens my eggenote se tyd in die hospitaal. Baie goeie verblyf. Alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
380 Breede
Baie dankie Phillip

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breedestraat 380, Erasmuskloof-afrit 4, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8bc63eff40a640b04911f5dc86dd1475ebd202622f44de788911d1dd86b09bd312a7e761ef03d979583a3463aace5d112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 380 Breede Street Erasmuskloof ext 4 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.819274557802 28.259315066865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang