Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

39 The Sanctuary

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Sanctaury 39, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 837 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

39 The Sanctuary is 'n elegante huis op 'n groot en eksklusiewe perseel met 'n welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is in die Zimbali Coastal Estate geleë en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n pragtige uitsig oor die landgoed.

Dié villa het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, eiland met stoele, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis en op 2 ekstra parkeerplekke beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • The Sanctaury 39, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 837
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 837
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Sanctaury 39, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb1290461a6221f82a38ec5ac19abb36a05b843e4262f8a7aa4096be9eeee3efc0b770fd5b100970a63be349a95d92a348a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 837 per nag (plek vir 6) 39 The Sanctaury Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562863 31.19028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang