Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3A On Brisbane

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brisbane-weg 3A, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

3A On Brisbane bied lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Umbilo, Durban. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is naby die Durban ICC Arena, Nelson Mandela School of Medicine en Albert Luthuli Hospitaal. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Brisbane-weg 3A, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brisbane-weg 3A, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f9639a85fc4c00c56c2d44fc83593e420805789945056c5d89e022fc12cd7a5fbe0efd74b88e73673a0ae8306a42cb0539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 3A Brisbane Road Umbilo 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.893523531484 30.977929757277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang