Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Frinton on Sea

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir 4 Frinton on Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hendrik V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Sunshine, beach and cocktails.

Super friendly staff, the unit is clean and has everything you need for a comfortable stay.

Adri F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri F

Gerieflike verblyf wat soos huis voel!

Eenheid beskik oor alles wat jy nodig het om jou vakansie onvergeetbaar te maak.

Shane B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B

Great.

Our stay was excellent and comfortable.

Rose R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rose R

Beautiful apartment, with stunning views, very central. Loved our stay!

Very well equipped, although it would be nice to have two sets of cutlery and crockery to make serving breakfast and then lunch easier. Such an amazing apartment, we loved every moment and will definitely be back with our family.

Michelle R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Fantasties! Voortreflik!

Frinton on Sea is 'n fantastiese vakansiebestemming op die see se voorstoep! Vandat ons bespreek het, tot en met uitklok, het Erika, Charlotte en selfs Thembi en Thandi ons op die hande gedra. Die eenheid is netjies gemeubileer, toegerus vir 'n familie met klein kinders en 'n baba, en reg vir wanneer beurtkrag inskop. Die lakens en handdoeke is heerlik sag, veral na 'n lang dag in die son. Dit is stapafstand vanaf smullekker restaurante, die alombekende tidal pool asook verskeie swemstrande en die lekkerste poeletjies vir kinders (en grootmense wat nie mal is oor wilde branders nie). Ons is vir seker weer terug!

Willie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Heerlik rustigheid.

Waarde vir geld. Pragtig geleë.

Johnny L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny L

Fantasties.

Alles was perfek, 5 ster waarde vir billike prys. Op die see, groot balkon met afdak, lieflike braai, uitstekende diens, sal beslis aanbeveel, en ons sal vir seker weer terugkeer.

Louisa J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa J

Dit was presies waarvoor ons gevra het - baie dankie ons het dit geniet.

Dit was absoluut die moeite werd, en my kleinkinders het die speletjies wat julle in die eenheid het net so geniet. Baie dankie sal beslis weer daar gaan bly.

Lj V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lj V

Fantastiese verblyf. Sal enige tyd weer daar bly. Charlotte is beslis 'n staatmaker.

Ons het alles tot ons beskikking gehad en als was netjies en daar word tot vir die kinders voorsiening gemaak ten opsigte van speelgoed.

4 Frinton on Sea se terugvoer

Baie dankie, Leon, vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.

4 Frinton on Sea
Rene V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Wonderful stay.

Enjoyed every minute.

Monica B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica B

Amazing place with an amazing view and walking distance to the beach!

Overall, we would gladly come back! Was amazing!

Sharne A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne A

Ongelooflike lekker blyplek vir hele gesin.

Absoluut die moeite werd vir jou geld, die gemak en gehalte van die blyplek is tops.

4 Frinton on Sea se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Dit was heerlik om julle hier te hê.

4 Frinton on Sea
Yolandi D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Definitief iets besonders!

Ek wens die leser kan my gesig sien terwyl ek hierdie tik. Die eenheid is so mooi, so gerieflik en het die heel beste uitsig. Ek en my man is eintlik Kaap-vakansiegangers, maar sal van nou af net terugkeer 4 Frinton on Sea toe!

4 Frinton on Sea se terugvoer

Liewe Yolandi,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit ongelooflik baie!
Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Erika.

4 Frinton on Sea
Sanet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Dit was 'n wonderlike wegkom gewees by 'n fantastiese eenheid in Ballito.

4 Frinton is 'n netjiese en goed ingerigte eenheid wat baie goed geleë is. Ons het heerlik gekuier en 'n wonderlike uitsig oor die see gehad. Dankie aan Erika en Charlotte!

Gideon C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C

Baie lekker en goed toegerus.

Baie lekker gekuier en goed gerus.

Mariette R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Ongelooflik!

Ongelooflike tyd gehad, was aangenaam verras met die grootte van die eenheid. Meer as net die basies toebehore. Gerief is die wagwoord en niks is uitgelaat nie.

Karthiga P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karthiga P

Beautiful. Ideal location, stunning views and comfortable and well furnished apartment.

Very spacious, simply decorated however very functional and good quality finishes with good quality linen and towels. Cleaned daily, customer service about queries was excellent. Right on the beach providing the most beautiful views. Excellent location, easy access to all required amenities. One of the most beautiful apartments that we've had the pleasure of staying in.

Hester D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Ongelooflik rustig en pragtig.

Die woonstel is baie modern, pragtig versier, alle noodsaaklikhede en nog meer word voorsien. Ligging en see aansig is perfek. Vir 'n beter gasvrou as Charlotte kan 'n mens nie vra nie. Van bespreking, aankoms tot die dag van vertrek het als seepglad verloop. Gaan beslis weer daar tuisgaan.

Fernanda O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernanda O

Baie mooi netjies en mooi uitsig.

Baie mooi plekkie. Mooiste uitsig oor die see. Sal weer soontoe gaan.

Sarel Francois A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel Francois A

Pragtige verblyf.

4 Frinton on Sea is 'n pragtige eenheid, net so mooi soos op die fotos, met 'n asemrowende see-uitsig. Daar's alles wat jy nodig het en nog meer. Ons het dit vreeslik geniet en sal vir seker weer teruggaan. Die ligging en alles is perfek. Baie dankie vir die goeie diens.

4 Frinton on Sea se terugvoer

Baie dankie Sarel, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

4 Frinton on Sea
Sandra C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Fantastiese 5 ster-verblyf!

Pragtige blyplek met alles wat jy nodig het en meer! Ligging is perfek! Ons het daagliks dolfyne van ons balkon af gesien, wat vir ons awesome was. Ons het elke oomblik van ons vakansie geniet! Dankie, 4 Frinton on Sea!

4 Frinton on Sea se terugvoer

Baie dankie Colin, dit was vir ons 'n voorreg.

4 Frinton on Sea
Jabu K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu K

Best place ever.

Clean, neat, beautiful and the best place ever.

Teresa C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C

Very nice accommodation.

Will definitely recommend to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goeie akkommodasie.

Sal beslis aan enigiemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

4 Frinton on Sea se terugvoer

Thank you so much, Teresa!

4 Frinton on Sea
Jacqueline L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline L

Lieflike eenheid.

Pragtige uitsig. Veilig om te stap en draf. Kindervriendelik. Goeie diens.

Maryna G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G

Absoluut fantasties.

Luukse, goed toegeruste eenheid wat presies net so mooi is as sy advertensie foto's. Die perfekte ligging en asemrowende uitsig, reg op die strand. Kan vir niks meer vra nie.

4 Frinton on Sea se terugvoer

Baie dankie, Maryna. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

4 Frinton on Sea
Queen M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Queen M

The stay was exceptionally amazing.

It was everything and more that was said and shown on the website, the place is beautiful and lovely to stay in.

Deon J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J

Stylvol en gemaklik met pragtige uitsigte.

Die eenheid is baie smaaklik en elegant toegerus met alles wat 'n gesin kan benodig met 'n vakansie by die see. Die see-uitsigte is werklik 180º vanaf die stoep. Sal vir seker aanbeveel vir enige groot gesin.

Nj P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nj P

Als was perfek en pragtig!

Fantastiese plek om te bly met wonderlikste eienares! Puik diens en ons sal sonder twyfel weer by 4 Frinton gaan kuier!

Hermien K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien K

Baie gemaklik en ongelooflike ligging.

Ons tyd by Frinton was wonderlik. Baie gerieflik en duursaam. Die enigste negatiewe terugvoer is die waterdruk in die stort is baie swak en met die waterbeperkings dink ek dit gebruik meer water omdat die drukking so laag is.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 78, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkYjM2ZDFiLWQ2OTYtNDlkZS04ZmU1LTlkM2Y4MGE3OGQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 78 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.537999583393 31.221542358412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang