Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 La Mer

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hanco L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Die ontvangs met aankoms en skoonmaakdiens was baie goed. Sal beslis weer 'n bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful and lovely. It was perfect for what we needed

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Goeie waarde vir geld. Veilig en naby aan alles. Die private toegang tot die strand maak die verblyf meer uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Netjies en skoon. Baie tevrede. Baie lekker plekkie. Stort is bietjie klein onder, maar nie 'n te groot probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize H
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2024

Woonstel goed gelee. Probleme met mikrogolf en yskas aangemeld maar nie hanteer nie. Woonstel is skoon en netjies en het skoonmaakdiens. Naby die strand. Trappe is problematies. Mikrogolf trip krag. Yskas word nie baie koud nie en mens moet ys in die vrieskas sit om seker te maak items bly bevrore.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Annelie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Silwerskoon en ruik heerlik. Mooi dekor, het alles wat mens nodig het. Teen die see. Heerlik gewees. Trappe kan vir gaste wat moeilik loop 'n probleem wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik in pragtige verblyf. Sal nie vir iemand aanbeveel wat nie van trappe hou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Lovely stay. Nicely furnished. Very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie netjies en skoon en opgegradeer. Baie netjies en skoon en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Dit is 'n netjiese eenheid met maklike toegang tot die strand. Jy kan uit die eenheid die see sien, al is dit nie ten volle soos die heel voorste eenhede nie. Ons het gemaklik gewoon in die eenheid. Daar was genoeg spasie vir ons almal. Die stoep is ruim (ongelukkig net nie met 'n "view" van die see nie), maar dit is 'n heerlike kuierarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 58, La Mer Eenheid 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA653055beb2fe3b323a47d5c59b2afc41d499077c593596d47084c9a5b7e789d22a0cf364bd6c1abcf9a5fb7fa62983b3e352?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 58 Compensation Beach Road La Mer Unit 4 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.5398531 31.2183911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang