Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Waterbessie Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ansie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lieflike netjiese plek, stil area en dierebare gasheer en gasvrou. Ons het heerlik gekuier en "lekkegeslaap" - Gasheer en gasvrou is die dierbaarste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Netjiese plekkie, vriendelike eienaar wat baie bulpsaam is. Alles wat 'n gesin van 2 tot 5 mense benodig. Baie lekker rustige plekkie. Oom Pierre en tannie Marietjie, het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Ideale plek vir 'n gesin van twee tot 4 ,maar kan 5 mense ook lekker akkommodeer. Baie goeie ligging 3 tot 5 minute se ry van see en winkel af. Baie veilige plekkie met alarms. Die buurt is baie stil en besonders netjies. Sal definitief weer 'n vakansie daar gaan deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2022

Ons het lekker gebly by 4 Waterbessie Selfsorg in Desember 2022. Heerlike stoepie, mooi skoon geriewe en vriendelike gashere. Net 5 minute van die strand af. Dankie Marietjie, ons het lekker by julle gebly vir ons Desembervakansie saam met ons kinders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Gasvry, netjies, volledig toegerus en veilig. Vriendelike ontvangs en gasvryheid het ons dadelik laat tuis voel. Baie netjies en volledig toegerus. Stil, rustige omgewing en baie veilig. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Baie netjies, skoon, gerieflik en sentraal. Baie mooi, skoon en gerieflik. Baie gasvry ontvang en baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
4 Waterbessie Selfsorg
Baie dankie. Die terugvoering word baie waardeer.

Heindrich V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Uitstekende, skoon verblyf. Baie skoon, goed toegeruste eenheid met baie ekstratjies. Stop, pak af en bly. Eienaar se gasvryheid baie goed. Stil omgewing weg van die gewoel maar naby genoeg as jy die gewoel mis. Beslis 'n herbesoek werd. Definitief een van my topvyf-blyplekke. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
4 Waterbessie Selfsorg
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier met julle hier en ek hoop om julle gou weer te sien. Beste groete, Marietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R847
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R847
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAogSb5ACbpqNWnlJcmZLNYG2XJFE6afoimDGBv04oGJJq8DBg7u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R847 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Waterbessie Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0701555474 22.175051828374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang