Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Waterbessie Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R847 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 Waterbessie Selfsorg is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Reebok.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n sitarea in wat na 'n privaat patio met braaigeriewe oopmaak, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en veilige parkeerplek beskikbaar op die perseel. Neem asseblief kennis dat die eienaar ook op die perseel woon.

Die woonstel is heeltemal van die rooster af en daar is watertenks.

4 Waterbessie Selfsorg is net 2 km van Reebok-strand en 5 km vanaf Klein Brak-strand. Reebok is geleë tussen Grootbrakrivier en Kleinbrakrivier; wat ideaal is vir diegene wat graag visvang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Waterbessiestraat 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Waterbessie Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R847
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R847
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAogSb5ACbpqNWnlJcmZLNYG2XJFE6afoimDGBv04oGJJq8DBg7u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R847 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Waterbessie Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0701555474 22.175051828374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang