Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Ihlathi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camwoodrylaan, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

40 Ihlathi is 'n lieflike huis op die Zimbali Coastal Estate in Ballito en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die see in die verte. Die huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV met DStv en gemaklike rusbanke.

Dié area lei na 'n balkon met sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en gratis WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Camwoodrylaan, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camwoodrylaan, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb033f59064badc7eb2d4c138b9ca66da237c763630042ee07dbc2cb642feed2eedef1858b7fdb114bb64153f2fc40d005d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6) Camwood Drive Zimbali Estate 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.552871316707 31.201200246723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang