Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Ocean Breeze

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tracey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 40 Ocean Breeze
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Neline S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neline S

Dit was 'n heerlike, ontspannende tyd in 'n baie netjies toegeruste eenheid.

40 Ocean Breeze is baie naby die see geleë. Die eenheid is baie volledig toegerus. Alles wat 'n persoon benodig is daar. Dit is baie netjies en skoon. Daar is geen mufreuk van die see nie. Beddegoed is baie skoon en netjies. Die foto's is presies wat jy daar kry. Ek sal 40 Ocean Breeze enige tyd aanbeveel.

Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Eenheid 40 Ocean Breeze, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10a87a4535b01b2c0ffdaa42a0de39918671ca4c49d0571640ec55b89eefa55c22dee1301be5235807c809bd32006cce075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 47 Ellcock Road Unit 40 Ocean Breeze 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.093138786538 30.861861042288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang