Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 on McFarlane

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McFarlane-straat 40, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

40 on McFarlane is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Onrus. Die vakansiehuis is ideaal as 'n basis om die gewilde walviskykplekke, Hemel en Aarde-wynroete en ander besienswaardighede in die area te besoek.

Hierdie ruim en sonnige huis het slaapplek vir tot 8 persone en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en vierde slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die tweede en derde slaapkamers het twee driekwartbeddens. Elke badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die hoofbadkamer het 'n bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ysmasjien, oond en gasstoof. Die leefarea lei na die dek wat 'n braai-area en 'n pizza-oond bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die vakansiehuis is minder as 1 km vanaf die hoofstrand, winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 40 on McFarlane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • McFarlane-straat 40, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink 40 on McFarlane het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McFarlane-straat 40, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb6bbfc900dc1b1ffa6ab28922ecd8b96e6c7752599adb3f71f1d89e1cef7ed4e592b4add1f94b05e88fa26da2ec384e1b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 40 McFarlane Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41501 19.16588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang