403 on Main
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
403 on Main is sentraal geleë in Hermanus in die Kaapse Overberg. Besienswaardighede in die area sluit die Old Harbour Museum, Hermanus Gholfklub, Grottostrand en Fernkloof Natuurreservaat in.
Daar is 3 private kamers met gerieflike dubbelbeddens en eie badkamers.Elke eenheid het n yskas , ketel en toaster. Ons voorsien koffie ,suiker en poeier verromer
Daar is ook ’n gemeenskaplike braai-area in die tuin.
Gaste kan dinge soos swem, kanovaat, seiljag, duik, branderplankry, haaihokduik, visvang en wynproe in die area geniet.
Ons is naby die see, swemstrande, natuur reservaat en golfbaan gelee
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 403 on Main het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang