Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 Licorna

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tereza Deborah Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir 41 Licorna
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Noma B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noma B

It was our friends 20th anniversary. The place is well located near the beach and the Oyster Box where the wedding was taking place, near Oceans Malls where we did our shopping. We enjoyed the stay.

Linen was clean, the bathroom was well kept, my friends are doctors and professionals therefore class and luxury stay are key. therefore 41 Licorna was the right place and location.

Poppy X - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Poppy X

Nice perfect stay thank u.

Enjoyed our stay. The place was very clean in a good area. Most of the things we wanted to do were nearby.

41 Licorna se terugvoer

Great to hear. Hope to see you again soon.

41 Licorna
Nicosha K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicosha K

Safe and clean apartment in a great location.

Great location with access to the promenade. Beautiful apartment with ample space to accommodate the family.

Marlene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Met aankoms was die een ontvangsdame vreeslik ongeskik.

Met aankoms was die 1 ontvangsdame vreeslik ongeskik en kortaf. Gesê hulle wag al van die vorige dag vir ons. Eienaar blykbaar ook daar en gesê ons was 'n dag laat, so permit is vir my gegee en gesê ons moet die 2de uit. Ek het gesê dit is verkeerd, sy gee toe 'n epos waar dit verkeerde datums is. Ek wys toe my bespreking en dring daarop aan dat sy 'n ander permit gee. Sy het ook nie vir die skoonmaker die regte datums gegee nie. Uiters onprofessioneel.

Kegomoditswe M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kegomoditswe M

It was amazing.

We had an amazing weekend, everything that we needed was there.

Chantell P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P

Wonderlik.

Die uitsig oor die see is asemrowend mooi. Die woonstel is ruim en baie netjies. Die balkon het die kinders geniet lekker met hulle speelgoed gespeel.

Madeleine H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H

Dit was fantasties, sal dit enige tyd aanbeveel!

Mooi, skoon, personeel baie vriendelik, sal definitief weer gaan!

Nedra T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nedra T

Baie gerieflik en netjies.

Sal net verkies het dat iemand die Sondag kom skoonmaak het.

Maricia H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maricia H

Pragtig.

Ons het dit baie geniet, die parkerings is net effe knap.

Jeanine O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanine O

Ons het bietjie meer verwag, omrede die fotos bietjie outdated is, maar ons het lekker gebly.

Ons het ook glad nie WiFi gehad na ons dit rapporteer het nie. Maar ons het lekker gebly.

Robert S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert S

'n Sentrale plek met 'n mooi see uitsig, maar effe moeg.

Licorna Beach is loopafstand van die strand en van Umhlanga se lekker eetplekke af (1.5 km) weg. Licorna Beach woonstelle (die blok) het aandag nodig en is maar effe verweer. Die woonstel self het 'n mooi see uitsig en is goed toegerus met waaiers en lugversorging in die hoofslaapkamer en leefarea. Die plek self is waarskynlik opgeknap nie te lank terug nie, maar die meubels lyk maar effe moeg en die plek self nie die skoonste waarin ek ooit tuisgegaan het nie. Dalk is ek bederf, maar ek het gevoel of ek te veel betaal het vir wat ek gekry het. Dalk regverdig die goeie omgewing en ligging dit, maar die plek self is in my opinie het dalk 'n "revamp" nodig en goeie skoonmaak.

Margaret L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Margaret L

Bad service.

We received the key from the gentleman doing the garden. There was no one checking on us the whole weekend. They cleaned our room. No clean towels. One-ply toilet papers. One person had to sleep on the sleeper couch, it was old and the leg broken - still had to pay for it. When we called the owner she was very rude on the phone. I am saying on the phone because we never saw her. Overall the service was bad.

Ada C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ada C

Nooit weer! Geen diens!

Dit was die vuilste eenheid wat ek in my hele lewe besoek het. Met ons aankoms 17:00 het ons die eienaar self gekontak en foto's gestuur van morsige vuil toilette, badkamers, beddens wat nie opgemaak is en vuil vloere en kaste! Daar moes elke dag 'n skoonmaker gewees het wat net nie opgedaag het en moes ons die eenheid self netjies hou. Die veiligheid was ook 'n probleem. Jy kan ook nie by die eenheid inkom, want die wag was nêrens te sien en moes ons self rond bel en sukkel (45 min) om die hek oop te kry sodat ons na 'n lang reis kon afpak. Die gebou en trappe na die eenhede lyk gehawend en morsig vuil! Ek sal nooit weer daar bespreek nie. Sal die plek ten sterkste afraai!

Thandah N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandah N

Wow, the rooms were very beautiful.

The place was like heaven and everything was perfect. The view is great.

Maria Elizabeth V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Elizabeth V

Idillies.

Alles was perfek! Kan nie wag om terug te gaan nie!

Ryno V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Wonderlik.

Dit was 'n voorreg en regtig aangenaam. Die netheid en rustigheid, sowel as dìe ligging by die strand is moeilik om te ewe.

Rika S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika S

Uit die boeke!

Uitsonderlike interior met pragtige see-uitsig.

Werner V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V

Baie gerieflik en awesome.

Die woonplek was baie aangenaam en baie gerieflik. Naby Die hoofstrand. Umhlanga in ’n geheel is altyd eersteklas en sal altyd terugkeer vir meer en meer.

Jan R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R

Baie aangename ervaring!

Lekker naby aan die strand. Ruim eenheid en lekker ingerig.

Vanaf
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach 41, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZDkxYTlkLTM0ZWYtNGE3Ny1hODcwLWZkMzNlNmZiMDE4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag (plek vir 7) 19 5 1 5 82 Lagoon Drive 41 Licorna Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang