Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hornbills Nest 419

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Rina K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker, rustig, ontspanne Unbelievable! Mal oor die huis, rustig en still. Sal die huis vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker familie naweek. Baie lekker ruim. Presies soos op die fotos. Die kombuis het alles wat nodig is. Daar was wel 'n waterlek en die waterdruk was baie laag (die Sondag was daar 'n tyd sonder water) maar ons het die gasvrou daarvan in kennis gestel en sy het gesê sy sal daarna laat kyk. Andersins was dit baie lekker. Die gasvrou was net 'n oproep ver en het dadelik geantwoord. Ons sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker familie langnaweek. Ons het dit vreeslik geniet. Die huis is ruim, het alles wat mens nodig het en meer om lekker te kan bly. Die diere besoek gereeld die waterput wat dit meer spesiaal maak - ons het selfs olifant besoekers gehad. Die huis was skoon en die kombuis het al die geriewe wat nodig is vir lekker kos maak as mens nie lus is vir braai nie Die vuurput buite was heerlik om warm te bly in die koeler aande. Die wildrit was tops, daar is so baie diere en ons het die voorreg gehad om meeste te sien. Die gasvrou is baie hulpvaardig en stuur al die nodige inligting soos aangevra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

JJ V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlike ontspannende naweek. Naweek was heerlik. Akkommodasie was voldoende vir 12 persone. Plek was netjies en skoon. Geen uitdagings gehad nie. Alle inligting is deur die gasheer vooraf gestuur. Dankie daarvoor, waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wonderful. Wonderful and the place is what I wanted, spacious rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
The Hornbills Nest 419
Thank you, Maggie. It was a pleasure hosting you. Please come again. Regards, Sarah.

Stefan P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Relaxing. Unit was ready on time, and the host helped immediately when asked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Fantasties en mooi! Vreeslik lekker gebly!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Great. Great. It was great. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Juan B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Rustig, skoon, mooi. Plek was baie netjies gewees. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
The Hornbills Nest 419
Baie dankie, kom gerus weer.

Michael C
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie lekker rustig saam die wild wat by die huis kom kuier. Baie lekker leefhuis en kinders het die klein swembad baie geniet. Die kampeeroorde se glybane en swembaddens was ook 'n wenner vir die kinders. Olifante het uit die swembadwater kom drink en elke aand kom inloer. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe-natuurreservaat eenheid 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23035da65a7efba0b6291ff18f03b9093b56f71c40496faf3aee835abd3a4912d3148f8a34fcf2f22bc75417ea95fb7b5146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 17 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Unit 419 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.843748255881 28.049622285961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang