Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42 On Adderley

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Oliver C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A thoroughly splendid cottage and experience! We came for the car show and stayed two nights. The host was very welcoming and made us feel welcome and at home. The cottage is spacious and I could imagine staying many days there comfortably, with a well-furnished lounge, bedroom, kitchen, and bathroom. Secure parking inside the property and the way to the cottage was nicely separate; we felt we could come and go as we needed. The location is easy to find and close to the main streets of George, but tucked away in a residential area. I look forward to staying again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia T
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

My tweede huis. Ja, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomine K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Rustig en mooi uitsig. Baie netjies en gerieflik, met alles wat jy mag nodig hê. Rustige omgewing met uitsig op die berg. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie O
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Ons het baie lekker gekuier. Goeie basis terwyl jy die Tuinroete besoek. 42 on Adderley is baie goed toegerus. Baie ekstras wat ander plekke nie het nie. Ons het baie lekker gekuier. Net die slaapbank is uitgeput, nie geskik vir 2 tieners nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Clean, spacious, comfortable! Clean, spacious, comfortable! Really lovely, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia T
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Home from home. Die woonstel is so ruim. In die toekoms is dit net waar ek gaan bly, geen ander plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely host, lovely accommodation. Always a great stay. Yvonne is simply the best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jansie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gemaklik, ruim, veilig, stil area, goed toegerus. Ja, baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greyling F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Een van die lekkerste en skoonste gastehuise wat ek al gebly het. Die eienaar is baie. Een van die lekkerste en skoonste gastehuise wat ek al gebly het. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en fantasties. Die tyd was baie lekker, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 570
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 570
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 42, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe69087525b50ec95b3c963c315db551f4d42f08668789a3fe41eda757642a6bbd43ce9f0236ea6bb78d0ea0c80e02dfb9a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 4) 147 5 1 5 42 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.948879 22.467244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang