Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 Nature On Sea

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anneke T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekkerste blyplek! Ons het 'n rustige en gerieflike tyd gehad. Dis letterlik stapafstand van die see af. Die strand was mooi skoon. Die huis was mooi skoon. Genoeg pakplek in kaste. Lekker braaiplek op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
44 Nature On Sea
Dankie, Anneke, ons waardeer julle! Hoop ons sien julle gou weer. Baie groete en seëninge.

Shaun E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wat meer kan jy vra? Ons het verskriklik lekker gebly. Die verblyf en ligging is perfek. 500m se loop, dan is jy op die strand. Dit is veilig en jy kan kies van omtrent 3-4 swemstrande binne 3km, meestal binne loopafstand. Binne 3-4 km is daar 'n SPAR, drankwinkel, 3-4 restaurante en 'n kuierplek of 2 vir die jonger klomp. Die eenheid is baie mooi en gemaklik vir 3-4 persone. Goed toegerus en jy slaap lekker tussen die groen natuur en die see in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
44 Nature On Sea
Dankie Shaun, ons het julle kuier geniet. Ons kan nie wag om julle weer te ontvang nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa07eb93c3733035c57c656c84d84a3a3e47aa5a22baa88e2de24d89be239e0053041dd208b44c66e59ead0d16e263b4dbcad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 44 Nature On Sea Gleniqua Avenue 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050386111662 22.279394695107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang