Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn 45

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan F
1 nag
5.0
Jul 2024

Beste akkommodasie ooit. Beste plek ooit waar ek in maande geslaap het. Sal weer en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie opsie. Veilig, netjies, skoon, ons het twee weke hier deur gebring en beveel hierdie plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conray P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Exceptional. Amazing! Perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige, rustige afskakelplekkie naby aan alles. Heerlike plekkie om rustig te wees en net af te skakel. Ons is verras met melk, water, muesli, jogurt en vrugte, asook lekker beskuit. Baie dankie, Suzette. Baie veilig en privaat. Daar is ook 'n winkelsentrum om die draai. Daar is baie ekstra goedjies in die badkamer vir gaste se gebruik. Naby aan Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjies & veilig. Baie gebly by the place. Plek is baie netjies en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect, clean with attention to detail. Great hosts. Everything was great. Lovely host who communicated all directions, etc. The place was clean with lots of lovely touches. Perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keneilwe Lindiwe M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

The place is beautiful and relaxing, with the best treatment ever. Wonderful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison K
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Comfortable. The stay was amazing. The owner was super friendly, attending to your needs and providing her guests with wonderful snacks for the stay. The place itself was very secure, clean, and had everything you could need, from shampoo to a first aid kit. It truly was a great place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekende verblyf! Pragtige plekkie! Gerieflik en skoon met aandag aan die kleinste detail. Ons is bederf met vars vrugte en joghurt in die yskas. Daar was ook heerlike koffie en beskuit om soggens te geniet. Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikyle D
1 nag
4.8
Jan 2024

Blissful. It was great, relaxing and comforting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA958b3ea9daac122da36d2940f838266070f98019151ff3cea9968d31153f0a4683c76bb07a407ce6849ffc36677302cb327f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 45 Dawn Crescent De Wijnlanden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.007729733989 18.742432567516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang