Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45D Anesta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir 45D Anesta
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petie B

Puik, puik.

Heerlik gebly! Was daar vir 4 dae en als was net.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Natasja M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja M

Gerieflik, keurig ingerig, pragtige omgewing, na aan die middedorp.

Baie dankie vir die paar dae se gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing na aan die middedorp.

Lizanne H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H

Skitterende akkommodasie, sal beslis weer daar tuisgaan.

Wonderlike verblyf, alles wat mens nodig het en super netjies. Gasvrou was baie behulpsaam.

Kayla V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla V

Baie mooi en netjies.

Pragtige plekkie! Ek het baie lekker gebly.

Max C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max C

Very nice.

Awesome place. Excellent location.

Paula G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G

I would return to 45D Anesta.

Very comfortable, clean and the owner was extremely helpful.

Nicosha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicosha K

Would definitely recommend.

45D Anesta was a pleasure to stay at. Everything was neat and tidy and absolutely clean.

Rian B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B

Value for money.

It is a spacious, clean and well-maintained unit. Road traffic noise was a bit bothersome. Enjoyed our stay.

Lizanne H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H

Netjies en ruim.

Heerlik gebly, pragtig skoon en het alles wat mens benodig. Verkeer vlak voor die plek verby is net nogal 'n nagmerrie as mens bedags daar wou sit en werk.

Eugene V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Gerieflik en netjies.

Dit is 'n veilige area in Stellenbosch en die plekkie is baie gerieflik en netjies. Groot vertrek met al die nodighede.

Mathilda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Comfortable, quiet and tranquil.

Beautiful secure business travel made easy.

Belinda T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T

Wou nie daar weggaan nie!

Ek is 'n Matiesstudent en moes blyplek kry vir ons sêrkamp. Ek kon nie vir beter gevra het nie. Gerieflik, goed ingerig en my "huis weg van die huis". Sou so graag wou bly. Sal vir seker weer so maak!

Paul D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Awesome spot.

Very comfortable, safe spot with an excellent shower, good WiFi and comfortable beds. What more can one ask for?

Marsha H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha H

Hanlie was super helpful and friendly.

The accommodation was exceptionally clean and had everything necessary for a self-catering stay.

Hendie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendie G

Slegs 'n paar km's vanaf Stellenbosch middedorp, was hierdie ideaal vir my Woordfeesverblyf.

Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam en respekteer jou privaatheid. Die kamer was goed toegerus en baie gerieflik. Sal beslis weer hier bly.

Gericke Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gericke Z

'n Luukse enkelkamer eenheid in 'n stil en veilige gebied.

Die kamer het al die nodige vir gemaklike verblyf. Daar is verskeie pragtige en veilige staproetes naby aan 45D.

Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Dit was aangenaam en baie netjies.

Het daar oorgebly tydens my man se knie-operasie in Wynland Mediclinic. Is lekker naby die kliniek en het goeie fasiliteite.

Linda M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M

Beautiful and spacious flatlet convenient to explore the area.

Lovely contemporary designed flatlet with a separate entrance. Comfortable bed, large kitchen and very functional bathroom. Very clean. The only issue was the road noise which took some getting used to when sleeping.

Hennie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie rustig en het aan al my verwagting voldoen.

Ek het baie lekker gebly, goed geprys met 'n goeie ligging en baie privaat en veilig.

Esna S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esna S

Het my suster besoek in Le Clemence en hierdie gastehuis was naby.

Baie lekker snoesig geslaap. Gasvrou, Hanlie, baie vriendelik en behulpsaam.

Nicola S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S

Stunning self-catering apartment in a beautiful location.

We really enjoyed our stay here. This apartment has everything you need - it is absolutely beautifully decorated, comfortable, clean, very well equiped etc. It also has a small, private garden area with its own entrance and is in a lovely area of Stellenbosch.

Derick M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M

Uitstekende verblyfopsie vir 'n week in Stellenbosch as enkelreisiger.

Ek kan beslis 45D Anesta aanbeveel. Die kamer is lekker privaat. Dit is goed toegerus en baie skoon en netjies. Dit het presies voldoen aan my vereistes en was perfek vir die doel van my weeklange besoek aan Stellenbosch. Miskien kan die gasvrou dit oorweeg om ook 'n gemakstoel in die kamer aan te bring vir bv. lees of TV kyk.

45D Anesta se terugvoer

Baie dankie Derick. Ek gaan beslis 'n plan maak om voor die einde van die jaar 'n gemakstoel in te werk. Waardeer die goeie terugvoer. Hanlie

45D Anesta
Adriaan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan H

Gerieflik, gemaklik ingerig, baie mooi en netjies.

Hanli was baie aangenaam. Baie gelukkig met die diens.

Barbs D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbs D

A private, peaceful, convenient and extremely comfortable stay.

Easy to book and a highly recommended stay.

Ronel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie gerieflik en puik geleë.

Die plekkie is ideaal vir een of twee mense. Dis goed toegerus en die gasvrou is uiters bedagsaam. My verblyf daar was 'n fees.

Barbs D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbs D

This was a very comfortable stay and a clean, well furnished and supplied unit.

Location out of Stellenbosch central but suited our needs perfectly.

Jenny N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny N

A lovely place to stay. Convenient location, good wifi.

Safe, lovely area. Beautiful places to walk, run and cycle. Spacious accommodation with everything I needed.

Jos N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jos N

Mooie selfsorg.

Mooie netjes en verzorgde blyplek.

Adrian P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian P

Low cost, in and out, no fuss visit.

Room and bathrooms were modern, spacious and clean.

Yolanda J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Skoon en stil.

Ek het die week baie lekker gebly in die stil omgewing. Die plekkie was netjies en alles wat ek nodig gehad het. Pragtige uitsig.

Mariaan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B

Gemaklik en skoon.

Ek het heerlik en gemaklik gebly - sal definitief weer hier gaan bly.

Petrie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie S

Baie lekker.

Ek het baie lekker gebly. Mooi uitsig en het heerlik gaan stap in die woud daar naby!

Marthinus G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus G

Verblyf was uitstekend!

Geriewe was netjies, skoon en veilig. Gas was uiters hulpvaardig.

Ben S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Moderne, volledige fasiliteite.

Sien sterre.

Izak L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak L

Ideale oornagplekkie, het so veilig en gemaklik gebly!

Ons het alles gehad wat nodig was vir oornag! Die plekkie is so netjies en skoon!

Eloise P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise P

Rustig, netjies en mooi berge.

'n Stellenbosch-juweeltjie wat ek kan aanbeveel. Lekker privaat, goed toegerus en baie netjies.

Estelle V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Beautiful place.

Will visit again. Everything that you need. Clean, modern, and private.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek.

Sal weer besoek. Alles wat jy nodig het. Skoon, modern en privaat.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Celia J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia J

Baie netjiese verblyf met skoon linne.

Baie goeie ligging net buite Stellenbosch. Baie netjiese plek wat baie goed uitgelê is. Meer as genoeg pakplek. Het ook baie veilig gevoel om buite te wees saans.

45D Anesta se terugvoer

Baie dankie, Celia. Kom kuier gerus weer!

45D Anesta
Netta D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Netta D

Great place to stay for business.

Close distance from Stellenbosch and Somerset West. Will make use of them again for our next trip to Cape Town.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek om te bly vir besigheid.

Naby Stellenbosch en Somerset-Wes. Sal hulle weer gebruik vir ons volgende reis na Kaapstad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rika N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N

Ongelooflike mooi en veilige plek.

Hierdie plek is 'n ongelooflike mooi en veilige plek. Baie goed geleë en kan gerus vir beide besigheid of sosiale wegbreeke gebruik word. Daar is genoeg spasie om dit met iemand te deel of self alleen te besoek.

Edward L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward L

Baie netjies, en die uitsig oor die berge is fantasties.

Sien sterre.

Elsa E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa E

Wonderlike verblyf.

Die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Dit het 'n mooi uitsig, is privaat, skoon en netjies en is baie goed ingerig. Kan dit werklik aanbeveel.

Mariette T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette T

Baie netjies, goed geleë en goed toegerus!

Sien sterre.

Mercia L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia L

Pragtig ontwerp.

Rustige woonbuurt, pragtig ontwerp met mooi uitsig van wingerde en berge.

Yusuf H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf H

Rustige omgewing.

Baie goeie dienslewering. Goeie ligging. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Johan D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Goed beplande eiendom met alles wat jy benodig.

Die eiendom het aan ons behoeftes voldoen en my dogter het baie veilig gevoel gedurende kort tydperk wat sy alleen daar moes bly.

Koos S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S

Baie netjies en modern en veilig.

Vriendelike gasvrou! Behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anestastraat 45D, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9912edbce6490f89f11febe3ea89032e70bece827cfcda9864a59659e4ed1eaca92d49a9910b002eee8cde0903f10e5d9fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 45D Anesta Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965378640864 18.861046285775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang