Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45D Anesta

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anestastraat 45D, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

45D Anesta is in Paradyskloof, Stellenbosch geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste is. Die woonstel is naby 'n Spar, restaurante en ander geriewe asook 2 km van Stellenbosch se middedorp.

Die woonstel het ’n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 gaste in 2 enkelbeddens. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie het basiese selfsorg-geriewe en daar is ook ’n TV met volledige DStv en gratis WiFi.

Die eenheid het 'n privaat dek en spog met ’n pragtige uitsig op Stellenbosch se berge. Dit is naby die wingerde en woudpaadjies, Techno Park en die Stellenbosch Gholfbaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riana V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë. Effe lawaaierig met vroegoggend verkeer. Heerlik privaat. Dit is 'n goed ingerigte, netjiese stylvolle oornag-eenheid. Dit was ideaal vir ...
Sien meer
Okt 2024
Liesl N
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful / clean / would recommend any time. Stayed over with my son for the weekend. Lovely host, super clean and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Petie B
5.0
Puik, puik. Heerlik gebly! Was daar vir 4 dae en als was net.
Aug 2024
Natasja M
5.0
Gerieflik, keurig ingerig, pragtige omgewing, na aan die middedorp. Baie dankie vir die paar dae se gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing na aan ...
Sien meer
Jun 2024
Lizanne H
5.0
Skitterende akkommodasie, sal beslis weer daar tuisgaan. Wonderlike verblyf, alles wat mens nodig het en super netjies. Gasvrou was baie behulpsaam.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Anestastraat 45D, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 45D Anesta het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anestastraat 45D, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9912edbce6490f89f11febe3ea89032e70bece827cfcda9864a59659e4ed1eaca92d49a9910b002eee8cde0903f10e5d9fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 45D Anesta Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965378640864 18.861046285775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang