Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 on Dawson

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wiehann W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Baie lekker gebly en mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Alice
48 on Dawson
Baie dankie. Waardeer julle resensie!

Glyn M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Apr 2022

A pleasant easily accessible place to stay. Comfortable. The Kriel's were very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Die gasvrou was baie gaaf en die kamer was baie netjies. Hulle was behulpsaam om die adres te stuur en alles te wys. Gawe gasvrou. Maklik te vinde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shirley H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Fine. We were missing the microwave and the fridge is too small. Please take out the chair in the corner and put a table there with the microwave. Get a bigger bar fridge. Otherwise, all is perfect and the landlord very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie R
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Vriendelike mensies. 'n Pragtige en netjiese plekkie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Alice
48 on Dawson
Baie dankie!

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Gemaklik en gerieflik. Hulle het agteroor gebuig om ons welkom te laat voel en ons 100% geakkommodeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Great value for money and a comfortable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Alice
48 on Dawson
Baie dankie!

Jo-ann F
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2021

Very pleasant and the owners are super friendly and helpful. The room lacked a microwave which is inconvenient and it would be nice to have more space to move about in, especially with two people staying over - I suggest a built in window seat that would provide ample seating yet take up less space than the two armchairs they provide. But the owners were wonderful and provided lots of info to help guests plan their excursions. All in all this was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Juan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Dit was baie lekker, dit is naby aan alles en dit is baie rustig. Sou graag wou my voertuig in ’n veilige omheinde plek wou stop, maar dit is ook nie die ergste nie. Die area het redelik veilig voorgekom. Daar moet dalk net genoem word dat daar nie kosmaakgeriewe is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Ons was ongelooflik beïndruk. Die ontvangs was baie vriendelik en professioneel. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan & Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawsonstraat 48, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYjRkZmZlLTcwYTktNGRiMS1iYTkwLTdiMmJlYjBmMmYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 48 Dawson Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410127215363 19.169707596302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang