Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 on Dawson

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawsonstraat 48, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

48 on Dawson bied oornagverblyf in die kusdorpie Onrus naby Hermanus.

Die verblyf is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n TV en parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit swem, haaihokduik, walviskyk, seil, kajak, vlieër, visvang en voetslaan in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Haardroër

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan & Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dawsonstraat 48, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink 48 on Dawson het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawsonstraat 48, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYjRkZmZlLTcwYTktNGRiMS1iYTkwLTdiMmJlYjBmMmYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 48 Dawson Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410127215363 19.169707596302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang