Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 King Street

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephanie M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Lieflike huis met alles wat jy nodig het. Dit was regtig 'n heerlike plek om te bly en die huis het alles wat jy nodig. Dit is netjies en skoon met aankoms. Die feit dat my twee hondekinders kon saamgaan was 'n groot pluspunt. Hulle het die omheinde erf baie geniet. Het nie een keer onveilig gevoel nie. Baie dankie, Dre, vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dre
5 King Street
Hi Stephanie Baie dankie, hoop ons sien jou gou weer. Groete Dre

Jacques L
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Wonderlik. Sal verseker aanbeveel. Die aangeboude braaikamer is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneta D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2022

Very spacious and a lovely home away from home. Dre was very helpful in getting us booked in and following up. The place was lovely with enough warm blankets for the rainy weather and the indoor fireplace was a winner! We loved our walk to the beach and our dog enjoyed the space in the front and back yard. We felt really safe and it really felt like our home away from home. It would be a bonus if there was free wi-fi though. Would definitely consider going back when the weather is warmer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eliska M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Heerlike huis. Perfekte ligging en naby die see. Heerlike plekkie en perfek vir 'n familie of vriende. Die huis het als wat jy nodig het. Al wat ons gepla het, was die bure se ligte wat in die aande in die hoofslaapkamer in skyn en baie lig maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2021

Heerlike familiehuis! Hierdie huis is uitstekend ingerig vir ’n gesin. Ons Golden Retriever kon ook saamgaan, was mal oor die groot tuin en baie veilig in die erf. Die huis is definitief nog beter as wat dit in die foto's lyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise B
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Waarde vir geld. Ons was baie beïndruk met die huis - alles wat jy nodig het is daar en die huis is modern ingerig. Ons sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dre
5 King Street
Lise Dit was heerlik om julle te he. Baie dankie Groete Dre

Juanita K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Baie mooi goed ingerigte huis. Ons het heerlik gekuier by 5 King Street, Onrus. Die huis was baie goed toegerus en skoon. Ons kon lekker gaan stap en het ten alle tye veilig gevoel ook binne die huis. Ons sal weer die akkommodasie besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dre
5 King Street
Beste Juanita, Dit was heerlik om julle te kon onvang en dis altyd lekker om te hoor dat mense lekker bly en ontspan. Hoop ons sien julle vinnig weer.

Alexander S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2018

Very happy stay. Lovely, clean place. Quiet street. Safe for kids and dogs. Great break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dre
5 King Street
Was lovely having you in Onrus.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ZyzjUGFkdwDS72OtXslEisNvf6MuguQKnzPxJZgYKW2VFv6En?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 5 King Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412138679994 19.167822003365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang