Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 On Lindsay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 5 On Lindsay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nadine K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine K

Gerieflik en baie netjies!

Ons het baie lekker gebly, kamers is gerieflik en baie netjies. Chantel en haar span was baie gasvry! Sal beslis vir ander aanbeveel.

Sampie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie V

Great place.

Very clean. Friendly and helpful staff.

Lasya N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lasya N

Niks is te veel nie, van die instapslag is die diens vriendelik.

Ons was aangenaam verras oor die bo gemiddelde vriendelike diens wat ons ontvang het by ons aankoms. Ons gaan in Julie weer bespreek. Die ontbyt is uit die boonste rakke. Kamers is ruim en netjies.

Tyla S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyla S

Fantastic quick getaway.

A beautiful place to stay! Host was fantastic! With friendly and incredibly helpful staff! Would highly recommend.

Peet E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet E

Fantasties, skoon, vriendelik en baie behulpsaam.

Chantel en haar personeel gaan tot die uiterste om jou verblyf te vergemaklik.

Willem D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie skoon en vriendelik.

Die foto's soos op jul webblad is regtig wat jy daar kry. Ons was warm ontmoet en vriendelike diens was die heeltyd volgehou. Kamers lieflik ruim en skoon. Uitsig pragtig en verfrissend. Baie stil en rustig. Swembad skoon en ontspannend. Sal definitief weer van jul gebruik maak.

Julia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julia S

Highly recommended. We will definitely return!

A beautiful boutique BnB. Lovely spacious accommodation. Excellent food, staff and service. I highly recommend 5 On Lindsay.

Tiny M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiny M

Absolutely pleasant.

Where do I begin, friendly staff, the hostess Chantel, caretaker Mr Mathuis and waitress Zodwa made us feel at home 'away from home'. They made sure that, everything was comfortable, clean rooms, the food was freshly prepared and tasty, the entire premises was fresh and clean and safe. A magnificently tranquil environment. It was just an appropriate getaway, after going through a stressful time, preparing for our daughter's wedding. We will definitely be visiting again in the near future. Congratulations to Chantel and the team.

5 On Lindsay se terugvoer

Wow!!! Thank you so much for the compliments. I can't wait to share this awesome review with my team!

5 On Lindsay
Joline F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline F

Vriendelike personeel en naby alles.

Baie netjiese kamers en in niemand se spasie nie.

Wilna Van N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna Van N

Die beste.

Die gasvrou het ekstra myl gestap vir ons - ons wasgoed is verniet versorg, sy het Sondagoggend 6 uur vir ons die heerlikste ontbyt gereed gehad. Sy is 'n ster! Die plek is skoon, modern, ruim en veilig. Sal beslis weer soontoe gaan.

Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsayweg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP1gHPRwMUnbtPkZTyZ4H3ciYuZVIMqP3Y1CYgejto8mquJvbbn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 5 Lindsay Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -29.535834335547 31.217228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang