Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 on Pieter Hugo

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was so lekker dat ons 'n opvolgbesoek beplan. Dit was fantasties. Dit is 'n lieflike skoon en netjiese woonstel en alles werk! Rian is vriendelik en behulpsaam - die ekstras soos ys, jogurt en water word waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Klein juweel wat definitief aanbeveel word. Baie oulike klein plekkie. Het vir 6 dae hier tuis gegaan. Hier is alles en meer wat jy nodig het. Heerlike onverwagte yoghurt, melk en water in die yskas. Beskuit en ontbytgraan. Die gasheer het gereeld verneem of alles nog reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransil K
1 nag
5.0
Apr 2024

Heerlike verblyf. Perfek en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik oornag. Dit is 'n baie gerieflike woonstel, alles wat jy nodig het, netjies, skoon, en die gasheer is baie vriendelik. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Riaan was die beste. Een van die beste plekke wat ons al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absoluut wonderlik gekuier in Paarl. Baie mooi, skoon en gerieflik. Hulle het beslis die ekstra myl gegaan om ons verblyf lekker te maak. Die bederf van koffie, tee, melk, beskuit en koue drinkwater in die yskas was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Curtis S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Very pleasant. Perfect for two people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek Norman A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Only spent 1 night after a wedding, very quiet and peaceful. Very nice. Would prefer burglar bars on windows so as to leave window open for air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dahne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Aangenaam, netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Netjiese verblyf met veilige parkering agter veiligheidshek. Sal die verblyf aanbeveel. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chelsey-lee H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Beautiful and peaceful. Beautiful with friendly owners made me feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugostraat 5, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaa6f65a12a040856f908946caade7e25aa709cd6f8642d8bbd82b694bfd2e8cc9a5336da01745dd965863127a89dc5cab89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 5 Pieter Hugo Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.774375531661 18.957293190807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang