Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Sunrise Beach

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Shene S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ons het vreeslik lekker gekuier. Alles was skoon. Die huis en stoep is lekker groot. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael V
Lang verblyf
4.4
Apr 2024

Rustig, ontspannend gewees, darem nie te ver van al die winkels nie. Was lekker dankie, net aircon, wasmasjien het nie gewerk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsje V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Baie lekker woonstel. Heerlike woonstel die gebou buite kort bietjie werk dit is baie verwaarloos asook die swembad area kort opknapping. Die woonstel self was baie netjies en goed ingerig. Die sekuriteit kort ook werk die hek het glad nie gewerk nie. Die strand naby die woonstel is nie gepas om op te swem nie. En parkering is 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 919
R1 919 R1 439
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 919
R1 919 R1 439
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg-noord 35, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3af0b82201361d3a8f20435350ac82f69e4c422d7ffcdda956e941ed4297618f5c23ad098fa7f9ca50da7345f45d92da9152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 919 nouVanaf R1 439 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 35 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.58922881101 31.172181837365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang