Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Topanga

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bridget P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Will most definitely go back. Our stay at 5 Topanga was amazing, and our host was kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dis was die beste tyd wat ons gehad het. Woonplek uitstekend. Ons as gesin met ouma saam het die vakansie terdeë geniet. Die woonstel is perfek geleë. Aanbeveling: skerper steak-messe sal 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
5 Topanga
Baie dankie ons sal beslis nuwe steak mese kry ,hoop dat julle weer sal kom kuier by Topanga

Annelien H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie gerieflik en netjies. Alles was baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Naby alles geleë. Daar kan dalk net voor die tyd aan die gaste gesê word dat toiletpapier en swartsakke nie voorsien word nie. Soos met die handdoeke wat nie voorsien word nie. Die een badkamer se lig het nie gewerk nie, maar daar was gloeilampe voorsien (dankie daarvoor) en het dit self vervang. Verder was daar geen klagtes. Sal dit enige tyd aanbeveel vir toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
5 Topanga
Baie dankie dat julle Topanga nr 5 gekies het, ek is jamer omte hoor oor die lug wat geblaas het, alles word na gegan voor gaste aankoms dit kon intusen geblaas het, daar word ook 1 roll toilet papier in elke badkamer geplaas asook opwas seep in die kombuis en n swartsak in die drom. Dankie vir die terug voering ons sien uit om julle weer hartelik te verwelkom. Groete ElizabethFourie

Sinethemba N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

The place was awesome. Was great but the only thing they didn't not have was the iron.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
5 Topanga
Thank you for booking with us, we will look into your suggestions.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, 5 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce665ddbf388297b140fb029462eeb86511235885ba7c9e7c575d499312397264acfdaabd555827ac0fd3dee9d157bfa09cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Colin Street 5 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.832486481066 30.396089091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang