Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 502

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Portico 502 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte wat ideaal geleë is in Table View. Hierdie eenheid is perfek vir 'n paartjie of 'n sakereisiger en dit is binne maklike bereik van die strand, restaurante en winkelsentrums.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuisarea is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n tafeltjie en 'n TV met DStv.

Gaste kan uitsigte oor die see vanaf die patio geniet. Gaste het ook toegang tot 'n vrystaande braai-area en 'n sitarea met 'n tafel. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Athens-weg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ea145f66ea210ec9c0e09feb162f65a5d6222bd350e884507f3db76bbe22c3a0eaaf7b0e1e3087387b41efae3e3b9d39c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 Athens Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82271 18.47779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang