Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 on Newton

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Sep 2024 tot 8 Des 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

51 on Newton bied 2 selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in George.

Albei eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamers in elke eenheid het 'n dubbelbed en die en suite-badkamers het storte.

Die kombuis in die eerste eenheid is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf toegerus. Die kombuis in die tweede eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Albei eenhede het 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar. Verder het die verblyf 'n omsetter in die geval van kragonderbrekings.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir 51 on Newton
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Aveline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 51 on Newton het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA800b7797c3a539b7e2232bf35b7bd27ba726420a6c6246d5749cb3b7b105226a3ab3fcf727ab124f8ae230e8f4fb5c12a78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 51 Newton Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.971553627567 22.46052477057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang