Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

514 The Breakers

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Glenn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was a very neat and tidy apartment. The apartment had all the necessary amenities. The staff are wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Great stay. Had a great and relaxing stay at unit 514, will definitely like to book again. Shout out to the staff at Breakers, very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Len V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jan 2023

Good experience. All well enjoyed the stay at The Breakers. Good view of the ocean. Service was good at the venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernadine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Beautiful views. Clean and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie netjies en gerieflik. Sal graag hierdie eenheid oor Kersfees en Nuwejaar wou bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2020

Die plek kort definitief bietjie werk. Die hout kaste en fan is alles oud en lyk asof dit waterskade gekry het. Die matras en banke is alles oud so 'n mens slaap nie verskriklik gemaklik nie. Die skoonmaker het ook glad nie mooi skoongemaak nie en het slegs een keer vir ons nuwe toiletpapier gegee. Ons het toe self gaan koop. Aan die pluskant, 'n mens het n baie mooi uitsig van die see en die strand is net daar. Ligging is perfek, maar glad nie waarde vir geld nie. Alles binne in die kamer is oud en verniel.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mariet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jul 2018

Oud. Eenheid is goed geleë, maar doe meubels en bed is oud en ongemaklik. Skokkend vir die prys wat per nag gevra is. Agente moet dalk gaan oorslaap by die eenhede wat hulle verhuur. Derde party wat 'n breekskadedeposito verwag en vorms wat ingevul moet word, en toe moet ek opvolg oor die deposito wat eers 8 dae later terugbetaal is.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 269
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 269
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMDJjOGExLWYxMzctNGI3OC1iYzVmLWQ5ODRhNDdlM2NmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 269 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713665799 31.092218193779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang