Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Gleniqua

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Attie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlike kuier in Glentana met skoon, veilige blyplek naby aan die see! Skoon, netjiese woonstel baie naby aan die strand. Goed toegerus en veilig. Goeie kommunikasie deur gasvrou. Ek kan die verblyf by Gleniqua 52 aanbeveel vir 'n lekker kuier in Glentana!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marcharl P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Pragtig, prakties en waarde vir geld. Pragtige, netjiese vakansie gerief. Wonderlik geleë, met pragtige see-uitsig. Kombuis wonderlik toegerus met als wat jy nodig het. Heerlike kuier huis. Alhoewel ons meestal buite gesit en gebraai en die pragtige see-uitsig geniet het, sou dit lekker wees om net so nou en dan te kon inhaal met TV-nuus of 'n program nou en dan. Die huidige TV is ietwat klein en nie regtig moontlik vir iemand om 'n program te geniet nie - 'n bietjie groter skerm kan dit 'n lekker afwisseling maak en bietjie vermaak vir kinders/tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lunell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 52, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78b0dc7c006575c0ef16763ebdff6045fe32da2cb7de6dff34f1c76e901d32d00436982880bef340f900718353fee5ca621?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 52 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 11:00 -34.0493049 22.303201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang