Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 on Witfontein Self-catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Highly recommended! The room was really clean and neat, with lovely personal touches. Great value for money! The host went out of their way to make our stay comfortable, homely, and special. Would definitely stay here again! Great location, lovely area, close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Kan hulle beslis aanbeveel. Baie toegewende gasvrou, baie hulpvaardig en beskikbaar wanneer benodig. Plek is netjies, groot en ingerig met al die basiese benodighede. Heelwat 8-potige besoekers gehad en reëlings in badkamer vir handdoeke ontbreek. Eienaar is daarop attent gemaak en sal werk daarvan maak. Het die verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda D
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Fantastiese, ruim, netjies, goed toegeruste, veilige akkomodasie. Akkomodasie wat baie bied! Ons was 'n groot groep van 10 mense van verskillende ouderdomme, met twee honde. Hierdie akkommodasie was fantasties! Dis goed geleë in stil, pragtige, veilige omgewing en baie toeganklik tot roetes, strande, Witfontein woud en winkels. Dit is baie ruim, mooi gemeubileerd, het baie slaapgeriewe, badkamers, twee gastetoilette, sit-kuier-ontspanareas, ruim kombuis, waskamer, het aparte speelkamer met tafeltennisblad wat ons groep op reën dae baie pret besorg het, aparte woonstel, ruim omheinde tuin met springmat vir jonger kinders vir heerlike ekstra vermaak. Akkommodasie is baie netjies, goed toegerus, goeie wifi, bied genoegsame en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Pragtige plek. Uiters gerieflik. Mooi en skoon. Vriendelike eienaar. Baie lekker gebly. Skoon en gerieflik. Ruim woonstel. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise K
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Lekker gebly. Ons miniature schnauzer was ook welkom wat natuurlik 'n bonus is. Beddegoed en handoeke is baie oud en is al sif gebruik. Ek sal voorstel dat hul dit opdateer. Verder is alles baie netjies en skoon.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lindie
56 on Witfontein Self-catering Accommodation
Baie dankie, Eloise vir die resensie. Jammer oor die beddegoed en handoeke. Sal andag gee daaraan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witfonteinweg 56, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08027283e09174f20d6b796cac422cb7f9fa06959c40db01b8bae5a868063013fa88d18550167b20a4c30f59e14faf3595eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 56 Witfontein Road Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952253480094 22.422867456667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang