Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Arrilette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir 6 Arrilette
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jackie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie T

Fantasties gewees. Goeie weer gehad en bure.

Ja, dit was sentraal geleë gewees met die strand op jou voorstoep.

Johane V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johane V

Netjies.

Baie vriendelik ontvang.

Brett P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brett P

Nice quiet place by the sea.

Unit is old but very well maintained, shower in the main bedroom drips and the TV didn't work but otherwise a nice quiet place by the sea, close to shops.

Willem B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Die ligging is perfek. Die eenheid is toegerus met die basiese benodigdhede.

Die eenheid is baie goed geleë. Die stoele se kussings is baie dun. Die groot wasmasjien wat in die tweede badkamer is veroorsaak dat die badkamerdeur nie kan toemaak nie. Dit sal dus 'n probleem veroorsaak as daar meer as 2 mense in die woonstel moet bly.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johanna P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P

Baie lekker.

Die bankies is net bietjie hard, maar andersins 'n baie lekker plek.

Hannelie N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N

Gerieflik. Strand is loop afstand van die woonstel af.

Ek persoonlik, hou nie van gesamentlike braaigeriewe nie, maar dit is nie on aangenaam nie. Dit was 'n lekker kuier en sal weer daar bespreek. Daar was nie tekortkominge nie en my kinders kon op die grasperk speel. Die bure maak ook die plek, so as daar 'n norse ou omie is, dan versier dit die kuier.

Leeora J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeora J

Good location - value for money.

Secure and larger than expected. Could do with aircon!

Athanja E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athanja E

Heerlike vakansie!

Ongelooflike ligging. Dierbare eienaars en opsigter! Sal vir seker weer gaan.

Theo L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L

Dit is lekker naby die see.

Ons verblyf was baie lekker gewees en die opsigter het ons baie gehelp, dit is lekker loopafstand van die stand af en van die getypoel af en dit is 'n baie rustige atmosfeer.

Ekhurleni Fire Detectors Cc V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ekhurleni Fire Detectors Cc V

We had a great time.

We enjoyed our stay. The owners and caretaker were very kind and accommodating. We had safe parking with an electric gate. It was very clean and neat with all the necessities for a self catering place. Good value for money.

6 Arrilette se terugvoer

Thanks for the great review, and we are glad that you had a wonderful holiday in Margate. We always believe in going the extra mile to accommodate our guests and ensure that our unit is up to their standards. Hope that you will visit Arrilette 6 again in the future.

6 Arrilette
Daleen C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C

Gerieflik.

Ons was net daar vir so paar dae om ons vakansie af te sluit by die see. Die eienaar en agente het baie vinnig op my navraag gereageer en ons geakkommodeer. Ons het baie lekker gebly en lekker uitgerus. Oom Kobus en sy vroutjie wat in beheer is van die skoonmaak ens. is dierbare mensies. Ons sal beslis weer by julle gaan kuier. Groete van Rustenburg Noordwes.

6 Arrilette se terugvoer

Beste Daleen,

Dankie vir die positiewe resensie. Ons werk hard daaraan om te verseker dat ons gaste gelukkig is, en daarom beteken dit vir ons baie as ons gaste wel gelukkig met die verblyf was. Kobus en Christine Faber is voorwaar uitsonderlike mense, en ons pas hulle soos juwele op. Loop die ekstra myl vir almal, en geen versoek is ooit te groot nie. Ons waardeer die moeite wat jy gedoen het om n resensie te skryf. Ons lewe in n wêreld waar mense eerder graag wil kla as om 'n kompliment te gee, en daarom waardeer ons dit so baie.

Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Phillip en Alana

6 Arrilette
Zodwa M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodwa M

The place is beautiful.

The view was excellent, the place was extraordinary, clean and it was very safe. Mr. Kobus was very friendly and welcoming.

6 Arrilette se terugvoer

Dear Zodwa, thank you so very much for the positive review. We work hard to make sure that all our guests enjoy their stay at 6 Arrilette. Kobus Faber is the most wonderful agent one could ask for. We look forward to welcoming you in 6 Arrilette again. Kind regards, Phillip and Alana

6 Arrilette
Celeste L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste L

Dit was absoluut heerlik en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly, was goed ontvang en het geen probleme ondervind nie, as daar enigiets was, was dit spoedig uitsorteer.

6 Arrilette se terugvoer

Beste Celeste,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons voel altyd verheug om te hoor dat ons gaste lekker gekuier het. Elke gas word soos 'n stukkie goud behandel. Ons streef daarna dat ons gaste die beste vakansie, vir die mees billikste prys kan geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.

Groete
Phillip en Alana

6 Arrilette
Lettie L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie L

Baie rustig, goeie diens.

Baie dankie, lekker gekuier.

Jacques F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques F

Baie lekker en mooi uitsig van die see.

Sal net vra dat hulle 'n wasmasjien sou in sit.

6 Arrilette se terugvoer

Beste Jacques,

Dankie vir die positiewe resensie. Phillip het kennis geneem van die behoefte vir 'n wasmasjien. Dit is beslis iets wat hy sal oorweeg. Weereens baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie te skryf. Dit help ons om te verbeter en skuif die dwarslat hoër, sodat ons die beste verblyf kan verskaf teen die beste prys. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Phillip en Alana

6 Arrilette
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 94, Manabastrand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZjY1ZDM1LWFhZmEtNDE1Ny05NDBhLWZkZWRmMmIzMzcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 94 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854575018731 30.381443202496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang