Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Crayfish

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilze N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Onverbeterlik. 6 crayfish was onverbeterlik! Die woonstel was luuks, ruim, netjies en skoon. Die kombuis was toegerus met alles waaraan jy kan dink. Goeie kwaliteit matrasse en beddegoed asook lekker sagte wit handdoeke. Niks word aan toeval oor gelaat nie. Wat jy nodig het, is daar. Regtig net huisvesting uit die boonste rakke! Baie dankie vir julle fantastiese diens, geen moeite is ontsien om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak. Ons sien julle beslis weer volgende jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leo & Kerry
6 Crayfish
We absolutely loved hosting this wonderful family they are welcome back anytime! Thank you for staying with us at 6 Crayfish in Salt Rock, and thank you for our very first review, much appreciated! Warm regards Kerry and Leo

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Leo & Kerry Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R2 755
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 755
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 27, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01870216ab311466d9743a89eb30aa9ba310aec04e563ef55dfee9b2e097d372f2a20387f4c366e1975194bc04c6c1748aab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 755 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 27 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.511085522795 31.232308939709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang