Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Sawubona

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Ina E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Netjies, skoon, rustig en veilig. Het baie lekker vakansie gehou. Was net sleg dat daar elke weeksdag verfwers was, wat die buitekant van die eenheid geverf het. Nie geskik vir peuters a.g.v. trappe en dammetjie nie, maar ons kinders is gelukkig al bietjie groter. Was heerlik om die bokkies en apies vanuit die eenheid dop te hou wat naby die eenheid gewei het. Eenheid was baie netjies, en dame wat eenheid daagliks kom skoonmaak het was baie vriendelik. Badkamers is ruim en meubels in goeie kondisie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thea S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2018

Ontspanne en toegang tot baie fasiliteite. Die eenheid was baie skoon en netjies en in 'n goeie ligging. Daar kort ongelukkig bietjie instandhouding - bv. die een kamerdeur wil nie ordentlik toemaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gloria K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2017

Fantasties. My baas het gesê dat die plekkie baie netjies was, baie spasie, baie netjies. Was baie lekker dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Estate VIllas, Langs Forestwood-rylaan, Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MGMwM2E0LTE0MGQtNGI1Zi1hNDllLWM3N2NlMGFmN2UzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Forest Estate VIllas Off Forestwood Drive 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.553878 31.197996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang