Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

60 on Flat

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Bekostigbare en gerieflike verblyf naby Cliffpath en strande. Katie is 'n baie vriendelike gasvrou en ons het sommer dadelik weer tuis gevoel. Die kothuis het alles wat jy nodig het. Dis in 'n rustige omgewing en ons het baie veilig gevoel. Stapafstand van die bekende Cliffpath met die mooiste sonsondergange. Motor het onderdak gestaan en ons kon kom en gaan soos ons wou. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lekker rustig en ń kort stappie see toe. Die rustigheid en opset is fantasties. Dis 'n baie gerieflike woonstel. Dankie Katie vir al die vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel en sou maklik nog langer wou bly as ons kon. Baie dankie vir alles. Ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Stay was great. Stay was great, close to beach walks and close to town. Place is like a home away from home. The host was friendly and makes you feel welcome. The only issue is no privacy if booked for 2 adult couples as only one shower is available in the one room, so you go into their space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonet P
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Loved it. Beautiful little cottage. Perfect getaway from the busy city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Tranquil breakaway. Kate is very friendly and welcoming. We enjoyed our stay at this cozy cottage. Affordable, neat and clean. Safe parking. A walk away from the cliff path, lookout points and beach. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean M
Kort verblyf
2.8
Apr 2022

Uncomfortable. There are only 2 uncomfortable restaurant dining type chairs. Straight backed, upholstered and with arms. Beyond that you would have to lie on the bed. And then you can't see the TV. Which only has Netflix that downloads so slowly and freezes. A couch would improve things slightly. I left 2 days early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Michael
60 on Flat
Dear Jean, thank you for your review. The images on the website show the seating that is available and it was unfortunate that you did not mention any of the above upon your departure. Our Internet service provider did experience issues at the time of your stay, which we were not aware of. We also accommodated your dogs while showing an understanding of the challenge you faced at your previous rental.

Peggy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Privaat en rustig. Pragtige tuinwoonstel in rustige buurt. Woonstel is baie netjies en skoon en het als in wat ons benodig het. 60 on Flat is net van hoofweg en lekker sentraal geleë. Kon maklik daarvandaan rondbeweeg na die markte, waterfront, Grotto beach en Gansbaai. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Sou ek weer besluit om 'n wegbreek te neem na Hermanus, sal 60 on Flat weer my wegbreek-adres wees. Baie dankie Katie en Michael.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romeo C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Excellent, lovely, good. Not too much, just nice and cozy for a getaway from the busy and rushing life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2021

Awesome plekkie. Rustige area paar minute se ry vanaf strand. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Flat Straat, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf259ede40543999bd8b006a94460e7b41d69006b42c981379523a126ed41fdc5dea4d0602e50083bd1777bf6895fa64fb9b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 60 Flat Street Kwaaiwater 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.406338923683 19.267179298691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang