Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

602 Infinity

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 695 R1 441 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

602 Infinity is op die sesde verdieping en is 'n luukse strandfront-selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Dit het 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en bied 'n onbelemmerde uitsig oor Tafelberg, die Stad, die V&A Waterfront en Robbeneiland.

Die ligging van die woonstel bied maklike toegang tot die Kaapse middestad, Kaapstad Internasionale Lughawe, die Kaapse Wynland, Kaappunt en baie ander bekende toeriste-besienswaardighede in en om Kaapstad.

Die luukse selfsorgwoonstel spog met pragtige meubels en 'n retro-styl. Die slaapkamer het genoeg kasspasie en 'n kluis asook 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort en bad.

Die leefarea het 'n 55"-platskerm-TV met DStv Stream, YouTube, Showmax en Netflix. Daar is 'n 'Jukebox' uit die 1950s, 'n radio en 'n CD- en iPod-speler. Die eetarea is ideaal vir 'n intieme aandete vir 2. Die kombuis is met 'n oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, filter-koffiemasjien, filterkoffiemasjien, broodrooster en ketel toegerus.

Gaste het toegang tot al die geriewe in die Infinity-kompleks insluitend 'n groot buite-swembad met 'n sondek wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk en 'n binnenshuise gimnasium en joga-kamer en braaigeriewe met sitplek. Daar is aangewese gratis kelderparkeerplek met 24 uur-geslotekringtelevisie. Gratis, onbeperkte hoë spoed vesel-WiFi met onderonderbroke kragtoevoer is beskikbaar.

Hierdie woonstel is beurtkrag-vriendelik. Daar is 'n omsetter vir die TV en Juke Box, 'n UPS vir die WiFi, asook 'n kragopwekker vir die hysbak, kameras en ligte in die gemeenskaplike areas. Daar is ook noodligte vir tydens beurtkrag. Gaste het toegang tot die wassery in die gebou.

The Doodles Restaurant, Primi Piatti, News Café, Catch 22 en Pakalolo Beach Bar is maar 'n paar minute se stap van die kompleks af. Daar is talle restaurante en winkels in die omgewing. Eden on the Bay is 2 km ver, en gaste kan skemerkelkies by MOYO Restaurant of 'n yskoue bier op die gras by Blue Peter Hotel geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Eersteklas plek, mooi uitsig en romanties.
Aug 2024
Errol D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome time. Stay was peaceful and relaxing. Great accommodation and facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Douglas V
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Verblyf by 602 Infinity was fantasties. Baie goeie diens ontvang van Rogger en Yvette.
Jun 2024
Gaynor J
Saam met lewensmaat
5.0
The best I've ever stayed at any place. Not much words. If I could stay longer, I would. Definitely going again. Everything was as expe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Agnes M
Saam met lewensmaat
4.6
Recommended. Thank you to Roger for our warm welcome. We had a nice stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Coralweg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 602 Infinity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwNDkzYWNkLTBkM2UtNGYyMy04YTFjLTdiYjlmODBmMzRiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 695 nouVanaf R1 441 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 87 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.808996790173 18.46909230423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang